Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwland

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die huis het 'n omsetter en die oond en geyser is nie daaraan gekoppel nie. Tydens kragonderbrekings mag gaste nie die skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel en verwarmers gebruik nie.

Rook is verbode.

Geen partytjies, soos 21ste verjaardagpartytjies ens. word toegelaat nie. Dit moet stil wees ná 22:30.

Langebaan Country Estate (LCE): Spoedboete-implementasie:
Aangesien die LCE 'n leefstyl-landgoed is, beteken dit dat daar baie sportentoesiaste is, kinders wat rondhardloop, fietsry en speel in of naby die landgoed se strate en paaie en daar is ook baie kosbare diere wat rondwei. Om jou geliefdes veilig te hou, neem ons spoedgrense baie ernstig op.

Indien daar enige fout met die DStv is na gaste vertrek het, sal dit van die breekskadedeposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Breda-straat 1131, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42d0b2f01ee214ee16fb28889bb786bf77d203bd6c9c20ef26a4ab9605403470c6d571b0d3247aa28d719d6368926e08f08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1131 Van Breda Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0692663 18.0483578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem