Nietgedacht Farm Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sunel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jare op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Herman P - Apr 2024
Algehele gradering
Het die donker en stilte geniet.
Chris C - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike Karoo-ervaring.
Bertus P - Des 2021
Algehele gradering
Great!
Yolande V - Sep 2021
Algehele gradering
Gesellig en stil. Heerlike plaas ervaring.
Fran P - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely remote part of the world, very relaxing.
Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Wynand V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Veilig. Wonderlik stil en rustig!
Esmarie B - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Cornelius Johannes Bothma S - Jun 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik
Kowie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Marlene C - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plaasverblyf in die Groot Karoo.
Maritsa M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plaas met skoon en gemaklike verblyf.
Lida S - Sep 2020
Algehele gradering
Oornagplek tussen die Weskus en die noorde.
Petro A - Des 2019
Algehele gradering
'n Ongelooflike Karoo-verrassing!
Bianca C - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Eldee P - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Jaco L - Sep 2019
Algehele gradering
Lekke!
Nietgedacht Farm Stay se terugvoer
Was heerlik om jul te kon ontvang.
Friedrich S - Aug 2019
Algehele gradering
Have fun on the farm with people with big hearts!
Linda D - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Tanya B - Mrt 2019
Algehele gradering
Vinnige, gerieflike oornagslaapplek.
Pieter C - Jan 2019
Algehele gradering
Dis was gemaklik met vriendelike mense.
Ilze K - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer, puik gasvryheid en tuiste.
Bart D - Okt 2018
Algehele gradering
Stargazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sterrekyk.
Ons het net een nag by Niegedacht deurgebring en ons het gedink ons moes langer bly. Dit is 'n skaapplaas in die middel van die Karoo en 'n goeie plek om heeltemal te ontspan. As sterrekyk jou ding is, is die plaas 'n moet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Philip V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
Nietgedacht Farm Stay se terugvoer
Was lekker om jul hier te ontvang
Gerhard B - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, met alles wat jy nodig het.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Marina B - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig en stil, pragtige sterre, gawe eienaars. Heerlik geslaap.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom