Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nia On 131

Eenhede met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede met slaapplek vir 2 het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond en ketel toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook word slegs buite toegelaat.
- 'n Breekskadefooi is van toepassing indien enigiets breek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenhede met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid met slaapplek vir 4 is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede, kleiner slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n ketel toegerus, en daar is 'n sitarea met 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook word slegs buite toegelaat.
- 'n Breekskadefooi is van toepassing indien enigiets breek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 131, Rondebosch, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d3314781d84d6e6049a73c6d5bc12f3db93b026aa1daa7e1d64d865248b0631a2fc2139ae72185cc1ce4ad3da45fe9053b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 131 Milner Road Rondebosch 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971636185306 18.488929775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem