New Stone Manor
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
New Stone Manor is 'n pragtige, luukse, nuut opgeknapte, aardse ou kliphuis uit 1880. Dit bied 'n uitsig oor die see en hawe en is stapafstand vanaf winkels, banke, restaurante en lieflike sandstrande. Boonop word dit omring deur Mosselbaai se ryk kultuur-historiese erfenis.
Die huis het 5 groot en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer lei na 'n dek met 'n see-uitsig. Geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, TV met DStv en gratis WiFi in.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area.
New Stone Manor het 'n mooi versorgde tuin en swembad en gaste kan gratis op die perseel parkeer.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 6
Ligging
- Hoogstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink New Stone Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18