Netibed
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Kobus J - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige en vriendelike mense. Baie behulpsaam.
Netibed se terugvoer
Kobus, baie dankie vir die mooi terugvoering, dit was net so voorreg vir ons om julle as gaste te kon ontvang het. Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiestraat 5, Soutpan, 9356, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom