Neptunes Terrace 44
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 98
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Hendrilien R - Des 2023
Algehele gradering
Die woonstel is sentraal gelee. Ons kan strand toe stap en die kinders kon stap.
Emmerentia W - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Inge D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, sal weer daar bly.
Leclue M - Mrt 2023
Algehele gradering
The perfect getaway.
Bietsie B - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker vakansie gehou en sentraal geleë.
Lees meerEstelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Hanfi N - Sep 2022
Algehele gradering
Verblyf lyk op foto ideaal, maar beddegoed kort 'n vernuwing.
Gert K - Aug 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies en naby eetplekke.
Heinrich K - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Lizelle B - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Denver S - Apr 2022
Algehele gradering
Average.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Accommodation was tidy and clean.
Jos D - Aug 2021
Algehele gradering
Een nag oogebly. Tevrede, en sal weer daar bly.
Lees meerVeronica K - Feb 2021
Algehele gradering
Dit is jou geld werd, baie nietjies, veilig. Sal weer daarnatoe gaan.
Neil P - Okt 2020
Algehele gradering
It was okay.
Neptunes Terrace 44 se terugvoer
Hallo Neil,
Our guests are very important to us. We do however show the sleeping arrangement as two double beds, one single and a sleeper couch. To avoid future disappointment you should perhaps read the advertisement of the establishment before you make a booking.
Kind regards
Neptunes Terrace
Driekie M - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, veilig en naby alles.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom