Nellelani 6
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forestweg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nellelani 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dié kompleks bied direkte toegang tot Manaba en die Blouvlagstrand, Lucien-strand.
Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 5 gaste (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-stort en lei na 'n balkon. Die tweede kamer het 'n dubbel- en enkelbed, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Dis ongelukkig nie geskik vir Explora-dekodeerders nie.
Die sitkamer lei na 'n beskutte balkon met 'n gasbraai. Die kompleks is naby restaurante, kroeë en galerye. Dis ook net 'n entjie se ry vanaf ander trekpleisters in die area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 359
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Forestweg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forestweg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom