Neadhouse
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 65, Hek 3, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Neadhouse is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis met 'n uitsig oor die see en is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Dit is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek aan die Dolfynkus saam met familie en vriende.
Hierdie huis en anneks bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende 4 kamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n stort in die tweede badkamer. Die anneks het 'n en suite-badkamer. Alle linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die lugtige oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na 'n lieflike sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n gedeeltelik beskutte stoep met hangstoele en 'n gasbraai. Die voorste houtdek is groot en het 'n etenstafel, sonstoele en 'n sprankelende plonspoel.
Die ateljee het slaapplek vir 2 gaste met privaat geriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 65, Hek 3, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 65, Hek 3, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom