Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Unit B

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautilus Unit B is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is gerieflik naby Margate- en Lucien-strand.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is smaakvol gemeubileer en het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na 'n sitarea met lugversorging, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die swembad.

Daar is 'n parkeerplek vir die eenheid agter 'n afstandbeheerde hek en die kompleks is volledig ommuur.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautilus Unit B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 241

Jaar gelys 7

Ligging

  • Shepstone-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70b4c847669085d2f54bc4bb2260471099916086423b53764fcb4c2a67c894903881b609b53f852aab16c7c986ecf617463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 4) Shepstone Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -30.8496206 30.3804898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem