Naurolukki Number 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antigua-laan 29, Capri, Kaapstad, 7075, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Naurolukki Number 1 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die veilige, luukse woongebied, Capri. Dit is 7 km van die pragtige Long Beach in Kommetjie en net 'n entjie se ry vanaf Scarborough, Simonstad, Vishoek en die Kaap de Goede Hoop.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die groot stoep bied 'n uitsig op die berg en daar is 'n braai-area en 'n houtvuurwarmbad in die lieflike tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by Naurolukki Number 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Antigua-laan 29, Capri, Kaapstad, 7075, Wes-Kaap
- Gaste dink Naurolukki Number 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antigua-laan 29, Capri, Kaapstad, 7075, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom