Myne Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oceanview-singel 44, Chintsa-Wes, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Myne Beach House is 'n pragtige selfsorghuis in Chintsa-Wes, 38 km van Oos-Londen af en is geskik vir sake- of ontspanningsreisigers.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n toegeboude braai-area en 'n groot dek met 'n pragtige see-uitsig. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Aktwiteite in die area sluit perdry, vierwielmotorfietsritte, abseil, wildritte, gholf en visvang in en daar is 120 km se kuslyn met fantastiese restaurante om te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Zillah Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oceanview-singel 44, Chintsa-Wes, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Myne Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Buffelstad Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oceanview-singel 44, Chintsa-Wes, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom