Munster Bay Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Andrews-weg 735B, Munster, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Munster Bay Beach House is 'n pragtige vakansiehuis met direkte toegang tot 'n sandstrand en dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie selfsorghuis is vir 8 gaste geskik en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n bidet. Die derde en vierde badkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is nog 'n ekstra, aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland met stoeltjies. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek bied. Die eetarea lei na die lieflike stoep wat 'n buitebraai, buitemeubels en 'n panoramiese uitsig oor die baai en die oseaan bied.
Die strandhuis is ideal vir gaste wat wil walvis- en dolfynkyk en daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Munster Bay Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bridget Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- St. Andrews-weg 735B, Munster, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Munster Bay Beach House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Munster Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Andrews-weg 735B, Munster, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12