by Mphushini Falls Resort | LekkeSlaap
+50

Mphushini Falls Resort

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Mphushini Falls Resort
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
P O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P O

Ontspannend.

Goeie diens. Rustige omgewing.

Chignet M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chignet M
Besigheidsreis

Moeite werd.

Plekkie is baie oulik binne en dis waarde vir geld.

William W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W
Gesin met tieners

Baie lekke verblyf.

Die bestuur is vriendelik en baie behulpsaam en dis baie mooi daar. Rustig en nie ver van die dorp af as jy iets wil gaan koop nie. Ek sal die plek definitief aanbeveel.

Themba M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Themba M
Gesin met klein kinders

It was a great experience on our visit at Mpushini Falls.

See the stars.

Nadia V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier met 'n rustige plaasatmosfeer en gasvryheid!

Wat 'n rustige wegbreek. Dis 'n weggesteekte juweel en perfek vir 'n vinnige naweek se uitspan. Baie dankie Kobus vir jou wonderlike gasvryheid. Julle het ons laat tuis voel. Dis baie lekker vir kinders op die perseel. Het die gevoel van plaas vir ons 2 klein stadsjapies! Die log cabin is baie goed toegerus en "rustic". 'n Baie lekker langnaweekkuiertjie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairlie-straat 25, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyOThhZTE3LWZkMzEtNGEzNi1iZWFmLTEyODA4ZDU5OTM0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 25 Fairlie Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.90826 31.449264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem