Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Spekboomberg, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Nxuba (Cradock) op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus en vrede wat deur die berge en natuur geskep word. Mountain View Guest House is 'n moderne plaashuis wat omskep is in 'n gastehuis en slaapplek bied vir tot 12 gaste.
Die gastehuis het 3 slaapkamers (die kothuis het 2 slaapkamers), ruim badkamers en 'n volledig toegerus kombuis met binne- en buite-braaigeriewe, veilige parkeerplek vir jou voertuie en 'n pragtige uitsig oor die plaas se landerye en velde wat 'n rustige atmosfeer skep. Ervaar die Karoo op 'n werkende plaas. Elke kamer is toegerus met 'n kombuisie, luukse en ekstra lang beddens, DStv, lugversorging en moderne badkamers met hulpmiddels vir bejaarde gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sue Ellen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Plaas Spekboomberg, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Mountain View Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Spekboomberg, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom