Mountain View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Pierre J - Feb 2024
Algehele gradering
Was daar vir 'n troue.
Jill V - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant and adequate.
Daniel John G - Apr 2023
Algehele gradering
Was op pad werk toe, net oorgeslaap.
Margaret L - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant and convenient overnight stop.
Pippa S - Jan 2023
Algehele gradering
Nice.
Pieter F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rusig.
Russell D - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable and pretty place.
Gerdus T - Des 2022
Algehele gradering
Maklik, vriendelik en netjies.
Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Mpho Samuel M - Sep 2022
Algehele gradering
It was awesome and the hospitality was so welcoming.
Elise V - Jul 2022
Algehele gradering
Warm, gemaklike akkommodasie.
Theron H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Rosemary K - Mrt 2022
Algehele gradering
We only stayed overnight but we had everyhting you need in a campsite.
Patrick M - Mrt 2022
Algehele gradering
Horrible.
Mountain View se terugvoer
Sorry for any inconvenience caused.
1. Reservation was made for a 10 year old child for 1 person but 2 Adults and 1 child shared the room. Only paid for 1 child. 2 Adults stayed for free.
2. Electricity did go down but was restored within 15 to 20 minutes. Reception was closed while the electricity problem was attended to.
3. Sorry for the frog I just don`t know how to prevent it with our abnormal rainfall.
Elzabe
Sarah D - Jan 2022
Algehele gradering
We stayed in Zastron as an overnight stop, Mountain View is clean and neat.
Chanel F - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het oornagplek gesoek tussen Oos-Kaap en Gauteng en was glad nie spyt nie.
Nomthandazo M - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Michelle T - Des 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Francien M - Des 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Die ligging is pragtig!
Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kampterrein.
Terry H - Des 2021
Algehele gradering
A pleasant overnight stop.
Delin L - Okt 2021
Algehele gradering
Ideal place if you need to get away from the city.
Albertus K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig
Jan S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, ruim eenhede. Vriendelike diens.
Jacques S - Jul 2021
Algehele gradering
Very friendly owner and clean accommodation.
Allen R - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome plek.
Julie P - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en uitstekende kliëntediens.
Morne C - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon ablusie-fasiliteite. Pragtige gras-staanplek.
Harry D - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ian R - Apr 2021
Algehele gradering
Prefect for an overnight stay!
Kara B - Mrt 2021
Algehele gradering
Needs upgrading.
Lees meerClifford K - Des 2020
Algehele gradering
For us it was comfortable and inexpensive for a one-night stay over.
Kees L - Nov 2020
Algehele gradering
Mooi, groot plek met voldoende geriewe.
Andre G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi skoon en 'n vriendelike ontavangs.
Antoinette P - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklik netjies, rustig
Lynette B - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang baie gasvry en skoon kamers
Johanna E - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflike eenheid.
Andrew H - Feb 2020
Algehele gradering
Comfortable and quiet.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Anders L - Jan 2020
Algehele gradering
Very nice spacious place and fabulous surroundings. Extremely kind and helpful owner. Wish I had time to stay longer.
Johan K - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig, pragtige uitsig op die berg, goed geleë om ander plekke van jou reis te kan bereik.
Lettitia E - Jun 2019
Algehele gradering
Warm ontvangs en pragtige omgewing.
Lou D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer/vrou. Baie moeite gedoen met kos.
Sharon M - Apr 2019
Algehele gradering
Clean and comfortable with everything you need for a wonderful holiday in the most beautiful setting, highly recommended.
C C - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met beeldskone natuurtonele.
Joseph N - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename kuierplek met liewe gasvrou.
Gary R - Jan 2019
Algehele gradering
All round good value and beautiful setting.
Alida K - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras met die natuurskoon en rustigheid.
Tiaan U - Jan 2019
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik. Goeie oorslaapplek op pad Oos-Kaap toe.
Jacolien D - Des 2018
Algehele gradering
Was goeie waarde vir geld vir 'n oornag stop.
Anes H - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Loraine Steenberg S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename kampplek met 'n mooi berguitsig.
Warren M - Mei 2018
Algehele gradering
Very pleasant, welcoming hosts with a good farm breakfast and perfect location and view.
Elaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Die mooiste berg op jou drempel en die groenste tuin in Zastron. Pragtig!
Roland N - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooi omgewing. Gerieflike verblyf.
Waldo V - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike plekkie!
Ben G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
Noeleen T - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Joey R - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, skoon, netjies, pragtige omgewing, vriendelike eienaars.
Lees meerBlanche F - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Cindy H - Des 2017
Algehele gradering
Sakpas oornag verblyf.
Lindi W - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf met gawe eienaars.
Ashleigh K - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte wittebrood begin.
Piet C - Sep 2017
Algehele gradering
'n Baie aangename ondervinding.
Mountain View se terugvoer
Baie dankie. Dit was vir ons net `n voorreg en baie aangenaam om julle as ons gaste te kon ontvang.
Hoop ons sien julle weer.
Chris en Elzabe
Danny K - Aug 2017
Algehele gradering
Puik.
Mountain View se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Elzabe
Magda V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Mountain View se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle groepie by ons te kon he. Kom gerus weer.
Chris en Elzabe
Jn R - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en het baie lekker gebly en ontbyt was ook uit die boonste rakke!
Mountain View se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons `n voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.
Chris en Elzabe
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 61 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tielman Roos-straat 1, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom