Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Retreat in UNESCO Biosphere

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ongelukkig is die huis nie geskik vir jong kinders of babas nie. Slegs kinders 13 jaar en ouer word toegelaat.

Rook is verbode binne en op die stoep.

Geen harde geluide en partytjies word toegelaat nie. Die instansie behou die reg om gaste se verblyf kort te knip sou die bure kla.

Jy woon hier in 'n simbiotiese omgewing met die natuur. Moet asb. nie die bobbejane voer nie en maak seker die deure en vensters is gesluit vir jou eie gemak en veiligheid wanneer die bobbejane in die area is.

Die verblyf word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaker is wel op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

In die biosfeer minimaliseer inwoners lig, geraas en besoedeling. Daarom moet gaste buiteligte tot 'n minimum beperk, dit saans afskakel en die geraas tot 'n minimum beperk.

Suid-Afrika ervaar soms kragonderbrekings of beurtkrag en daar is nie 'n kragopwekker nie. Die storte word met sonkrag verhit en sekere ligte het batterye. Daar is ook 'n gasstoof met 'n ketel om tee en koffie in sulke gevalle te maak.

Daar is tans konstruksie op die erf voor die huis aan die gang. Daar behoort geen steuring oor naweke te wees nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R7 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R7 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blennastraat 181, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb1ea67a998b53ff0b5a0504b6385583024548f8ca25e1b6060be4b6428b6072d33fa90957cac3264980ed9ce10664c57135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 250 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 181 Blenna Street Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.302825682497 18.817946437434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem