Mountain Breeze
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wind Swael-straat 37, Vogelsang, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain Breeze is 'n bekoorlike eenheid wat ideaal geleë is in Mosselbaai, binne sowat 2 km vanaf die naaste strand en winkelsentrum. Hierdie nabyheid bied maklike toegang tot ontspanningsaktiwiteite en inkopiegeriewe in die area.
Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea, asook 'n lieflike stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentraal geleë etenstafel met stoele toegerus. Dit lei na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket het. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met meubels en buitebraaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain Breeze sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lynnette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 12
Ligging
- Wind Swael-straat 37, Vogelsang, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Breeze het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vyf Brakke Fonteinen Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wind Swael-straat 37, Vogelsang, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom