Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

Chalet vir 4
Vanaf
Vanaf R1 560
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 9 van hierdie chalets wat elk geskik is vir 4 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die eenhede het elk 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel het. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet vir 6
Vanaf
Vanaf R1 780
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 11 van hierdie chalets wat elk geskik is vir 6 gaste en 2 aparte slaapkamers het. Die hoofslaapkamer het 'n koniningrootte-bed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die eenhede het elk 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel het. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie suites het ook elk 'n privaat stoep met 'n gasbraai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Troeteldiervriendelike Huis
Vanaf
Vanaf R1 780
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Ggratis WiFi is beskikbaar. Hierdie huis is omhein. Neem asb. kennis dat honde nie in restaurante toegelaat word nie en aan leibande moet wees wanneer hulle in openbare areas stap.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinsuites is geskik vir 4 gaste en het 'n aparte slaapkamer wat 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea het 2 enkelbeddens, gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningsuite
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 Koningsuites wat elk 'n koninggrootte-bed het en geskik is vir 2 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die suites het elk 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningsuite met 'n balkon
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 8 Koningsuites wat elk 'n koninggrootte-bed het en geskik is vir 2 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die suites het elk 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive
Vanaf
Vanaf R2 630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Executive 11 is 'n romantiese suite wat geskik is vir 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die leefarea het 2 enkelbeddens, gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Mount Sheba is 'n natuurreservaat waar gaste kom ontspan en die natuur en die rus en vrede wat dit bied, geniet.
Geen harde musiek en geraas word ná 20:00 toegelaat nie. Bedags vra ons ook dat gaste hulle bure in ag neem en nie 'n geraas te maak dat dit hulle sal pla nie.
Daar is 1 troeteldiervriendelike eenheid wat omhein is. Slegs goed opgeleide honde word in hierdie eenheid toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 116 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgpad, Grootfonteinberg, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320cfccb009a86086c7698f3f6d6f89423fb16712da83a838da0b74abe9f3b670fba0895553149059c903afa65b212b05fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Lydenburg Road Grootfonteinberg 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.938621893798 30.712731629581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem