Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 197
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Feline V - Mei 2024
Algehele gradering
Sublime.
Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Riana D - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies en uitstekende diens.
Nicolaas V - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful and relaxing weekend.
Hannes M - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly in die Sederberge.
Barry D - Mrt 2024
Algehele gradering
Very peaceful.
Jaco H - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Onvergeetlike ervaring in die Sederberge!
Mount Ceder se terugvoer
Hi Jaco. Baie dankie vir die resensie. Dit klink soos 'n pragtige kampervaring by Soutkrans! Dit is wonderlik om te hoor dat die kampeerplek vir julle so ruim, skoon en netjies was, en die uitsig op die berge is sekerlik ongelooflik en iets om te noem. Dit klink ook dat julle die veelvoudige aanbod van aktiwiteite om besig te bly geniet het. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Pj C - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring. Ons sal dit beslis weer doen.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Pj. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat die omgewing, geriewe, en personeel aan jul verwagtinge voldoen het. Ons is ook dankbaar vir julle waardevolle raad oor die weersomstandighede, wat ons en ander gaste kan help om ons besoeke beter te beplan. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom en jou nog meer aktiwiteite te bied om jou ervaring nog aangenamer te maak. Baie dankie vir die positiewe resensie! Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Samantha D - Feb 2024
Algehele gradering
Beauty and relaxation.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Samantha. Thank you so much for your kind words! We are thrilled to hear that you had such a wonderful and relaxing experience with us. It's great to know that you were able to enjoy the stunning views and nature walks, as well as take a refreshing swim in the river. Our staff takes great pride in providing excellent service, so we are pleased to hear that they were friendly and helpful during your stay. We look forward to welcoming you back for another peaceful getaway in the future! Kind regards - The Mount Ceder Team
Steve G - Jan 2024
Algehele gradering
Will go back for another (longer) stay.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Steve, thank you for taking the time to leave us a review. We are delighted to hear that you enjoyed the mini villas with their well-equipped kitchens and braai facilities. Thank you for acknowledging the team's efforts to make your stay as comfortable as possible. We will relay this fantastic review to them. We hope to welcome you back soon. Kind regards - The Mount Ceder Team
Isac M - Jan 2024
Algehele gradering
Ontsagwekkende wegbreek!
Mount Ceder se terugvoer
Hi Isac M, baie dankie vir die moeite om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly om te hoor dat julle so lekker by ons gekuier het. Hier is baie om te doen by ons en so ook verder in die Sederberg, genoeg om 'n mens lekker besig te hou vir ten minste twee dae. Ons sien uit om julle weer te verwelkom volgende keer. Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Elmarie P - Des 2023
Algehele gradering
Kersfees viering met gesin. Verblyf en akkommodasie in Puntjie huis uitstekend.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Elmarie. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bitter bly om te hoor dat die spesiale tyd saam met die familie so geniet was hier by ons. Ons sien vir jou binnekort weer. Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Stephen F - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Stephen, thank you so much for making the time to leave us a review. We are delighted to hear that you enjoyed our facilities and activities. Thank you for mentioning that the meals in our on-site restaurant were enjoyed as well. We hope to welcome you back soon. Kind regards - The Mount Ceder Team
Erwin L - Des 2023
Algehele gradering
Natuur op sy beste.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Erwin, baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om vir ons 'n resensie te los. Ons waardeer dat jy genoem het dat die eenhede mooi skoon en netjies is. Ons is baie bly om te hoor dat jy kon afskakel saam met ons in die natuur. Ons sien jou binnekort weer. Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Sakkie B - Des 2023
Algehele gradering
Baie nice uitstekende gasvryheid.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Ij, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle ervaring by ons was tot jul verwagtinge. Hoop om julle binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Mark S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig, skoon, alles werk en alle toebehore is daar. Sal weer soontoe gaan.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Mark, baie dankie vir die terugvoering. Ons sien julle binnekort weer.
Charlene D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigste, vreedsaamste plek.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Charlene. Baie dankie vir jou resensie! Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het en ons waardeer die terugvoer oor die huisies se inrigting en privaatheid. Ons is bewus van die probleem met die muggies daardie tyd van die jaar en waardeer jou begrip dat dit iets is wat buite ons beheer lê. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir 'n nog liefliker verblyf in die toekoms. Baie dankie vir die ondersteuning en die positiewe terugvoer! Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Karin W - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek waar jou siel kan rus.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Hennie - baie dankie vir kort en kragtige resensie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Micha C - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en lekkerste akkommodasie.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Micha. Dit is wonderlik om te hoor dat Mount Ceder julle verwagtinge oortref het! Ons is bly om te hoor dat julle die omgewing as ongelooflik mooi ervaar het en dat die huisie toegerus was met alles wat julle nodig gehad het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir 'n ander onvergeetlike ervaring. Baie dankie vir die positiewe resensie! Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
David H - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay, nice and comfortable.
Mount Ceder se terugvoer
Hi David. Thank you for your feedback. We are not quite sure which traffic you are referring to. Perhaps you have another property in mind. We are located in the Cederberg Wilderness area, with our units privately spaced out for peacefulness and privacy. Kind regards, The Mount Ceder Team
Steph D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Steph. Dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy die omgewing en geriewe van die kliphuisie geniet het. Ons het ons bes gedoen om 'n gemaklike en gesellige verblyf vir jou te verseker, en dit sluit 'n kaggel vir die koue aande in wat julle kan maak vir julle eie gerief. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom vir nog 'n ontspanne en rustige wegbreek in die pragtige omgewing. Baie dankie vir die terugvoer! Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Carin M - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike bestemming.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Hi Carin. Baie dankie vir die wonderlike resensie van Mount Ceder! Dit is waarlik 'n unieke bestemming wat die siel verkwik. Die gevoel van in die wildernis wees, terwyl jy steeds heerlik bederf word, is beslis iets besonders. Ons is bly om te hoor dat jy die goed toegeruste hutte en uitstekende diens geniet het. Dit is egter 'n goeie waarskuwing oor die paaie na Clanwilliam en Ceres - dit kan 'n bietjie rowwe rit wees, veral na reënerige dae. Dit is goed om as mens nie seker is oor die paaie en toestand van die paaie nie, om eers te bel en uittevind wat is die beste roete na jul bestemming. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering en ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom by Mount Ceder! Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Karien K - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag in 'n pragtige omgewing.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Karien, baie dankie vir die tyd wat geneem is om die mooi woorde vir ons te skryf. Ons is verskriklik bly dat julle jul tydjie saam met ons geniet het. Dit is 'n groot plesier om ons olywe met julle te deel. Hulle is tops en 'n mens kan maklik so botteltjie opgebruik in 'n dag. Die Stadsaal is 'n ware belewenis en het soveel geskiedenis waarop ons en die res van die Sederberg gemeenskap so trots is. Dit is 'n voorreg om dit met gaste soos julle te kan deel.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Pieter C - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Pieter C, baie dankie vir die kort en kragtige resensie. Ons is baie bly en trots dat julle die tydjie by ons geniet het.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag tydens ons reis deur die Sederberge.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Kobus, baie dankie vir die resensie. Ons is so bietjie stom geslaan oor die kommentaar van ons restuarant pryse. Julle het 'n paar cappuccino's geniet en ons kan julle verseker dat dit die prys is wat julle selfs in die stad sal betaal daarvoor. Ten spyte van die afstand en tyd wat ons moet bestee om ons produkte so ver te bring vanuit die stad. Ons is baie jammer om te hoor oor die muggies. Ons is geleë in die wonderlike natuurskoon en bevoorreg om een van die beste blomme seisoene nog te kan beleef en ongelukkig saam met wilde blomme kom hul insekte wat weer gaan help met bestywing vir die volgende seisoen. Ons het wel produkte in die huis wat help met dit.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Hendrik B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en rustig.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Hi Hendrik B. Ons span is baie bly dat julle die kos in ons restuarant so geniet het, asook ons ware Sederberg gasvryheid. Ons is geleë in die Sederberg wildernis area en dit beteken dat ons ongelooflike natuurskoon het rondom ons, en ook al die diere wat natuurlik in die omgewing voorkom. Van daardie diere wat wel kan inbreek, is die bobbejane. Soos almal reeds weet is bobbejane vol streke en sal enige iets probeer om by julle lekker vars produkte en beskuit uit te kom wat so mooi uitgestal word op die kombuis tafels. Dit was wel die geval vir die mense wat in die huisie gebly het voor julle. Die Sederberg is van die veiligste areas in die Wes-Kaap, ons los ons huise oop, ons karre en fietse net so buite en daar is nie gevalle van enige diefstal nie.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Cathleen B - Aug 2023
Algehele gradering
Magnificent!
Mount Ceder se terugvoer
Hi Cathleen,
Thank you so much for the great review. We are delighted to hear that your stay with us was not only enjoyable but that you could reset from the very busy city lifestyles. We truly believe in reconnecting with nature and we love it when our guests share this vision. Looking forward to welcoming you back soon.
Kind regards
The Mount Ceder Team
Jacques V - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek in asemrowende natuurskoon weg van tegnologie.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Hi Jacques. Ons sou dit nou nie beter kon stel as wat julle het nie. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is verskriklik trots dat julle al ons "veetjies" se harde werk kon raaksien en opreg kon waardeer. Ons sal met graagte help met julle kalender sodat ons weer vir julle 'n naweek kan terug verwelkom.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Japie D - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend, het ons vergaap aan die berge en die sterre.
Mount Ceder se terugvoer
Hi J, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer julle geduld met die 2 groot vloede wat ons onlangs gehad het, wat meeste van ons paaie verspoel het. Ons werk hard daaraan om ons paaie altyd in goeie kondisie te hou, so ver as wat die weers toestande ons toelaat.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Ruan J - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Ruan.
Kort en kragtig. Julle is tops kliënte. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Jaco D - Jul 2023
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Jaco. Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie gawe woorde vir ons neer te skryf. Die span is baie bly dat julle die omgewing geniet het en dat julle so lekker by ons kon ontspan. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Christiaan O - Jul 2023
Algehele gradering
Cederberg gasvryheid op sy beste.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Christiaan.
Baie dankie vir die erkenning. Ons waardeer die opregte terugvoering van julle tydjie saam met ons. Al was die weer 'n bietjie reenerig was dit lekker om julle hier by ons restuarant te sien kuier en aande voor die kaggel by julle huisie. Baie dankie ook vir die foto's wat gedeel is op ons sosiale kanale. Julle is enige tyd welkom en as mede olyf boere, kan ons altyd saam staan om 'n tydjie af te knuip om te gesels oor olywe en olyf boerdery in die Wes-Kaap. Hoop ons verwelkom julle binnekort terug.
Vriendelike groete
Die Mount Ceder Span
Stephan M - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike winterwegbreek.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Stephan. Dankie vir jou resensie! Ons is bly om te hoor dat jy die natuurskoon en ligging van Mount Ceder geniet het, en dat die eenhede goed toegerus en die personeel vriendelik en bekwaam was. Ons waardeer jou opmerking oor die WiFi by die restaurant - dit is goed om te hoor dat dit 'n doeltreffende oplossing is vir gaste om aanlyn te gaan. Ons sien uit daarna om jou weer by Mount Ceder te verwelkom! Vriendelike groete - die Mount Ceder span
Tina-louise M - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige Leeustert-huisie, met mooiste uitsig oor rivier.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Tina-louise. Baie dankie vir jou resensie! Dit is wonderlik om te hoor dat julle ondanks die erge reën en die rivier wat in vloed was, steeds 'n heerlike tyd gehad het by ons. Ons is bly om te hoor dat julle kon ontspan voor die lekker kaggel en dat julle al die geriewe in die gesellige huisie kon geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier! Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Christel S - Mei 2023
Algehele gradering
Rustigheid van gejaagde lewe.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Christel. Dit klink na 'n heerlike plek om te ontspan en die omgewing te geniet sonder om afgelei te word deur selfone en TV. Dit is wonderlik om plekke te vind waar mens nog ongestoord kan gesels en die kaggelvlam kan geniet. Dit is ook baie belangrik dat die personeel so behulpsaam en gasvry is. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Colleen B - Mei 2023
Algehele gradering
We loved our first stay at Kraalbos campsite, Mount Ceder.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Colleen, thank you for your review! We are so glad to hear that you enjoyed the beautiful location and views at our olive harvesting activities. The 5km walk to the lookout sounds like a great way to experience the beauty of the valley and Cederberg. We hope to welcome you back again soon for more adventures! Kind regards - The Mount Ceder Team
Piet H - Mei 2023
Algehele gradering
Tranquility in natural environment.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Piet - Thank you for your positive feedback. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Kind regards - The Mount Ceder Team
Elmare T - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek. Rustig en die mooiste natuurskoon.
Mount Ceder se terugvoer
Hi Elmare. Ons is bly om te hoor dat julle die ervaring geniet het en dit vir ander sal aanbeveel. Daar is niks soos die direkte belewing van iets unieks nie - ons moedig mense aan om self te kom ervaar wat ons te bied het. Dankie vir die ondersteuning! Vriendelike groete - Die Mount Ceder Span
Zikmann J - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Annemie D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekamp!
Lees meerCheray J - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Christell K - Mrt 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Gerhard V - Feb 2023
Algehele gradering
Absolute rustigheid in 'n baie mooi omgewing.
Paul V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekamp by Mount Ceder.
Monique W - Okt 2022
Algehele gradering
Well-equipped accommodation in a beautiful setting.
Stephan H - Okt 2022
Algehele gradering
10 Stars for location.
Clive G - Sep 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Johan S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende geriewe vir kampeerders.
Van Zyl D - Sep 2022
Algehele gradering
Die Kliphuis is regtig iets besonders, gerieflik en uitstekend toegerus.
Arnold C - Aug 2022
Algehele gradering
Goed geleë in pragtige omgewing.
Sharon R - Aug 2022
Algehele gradering
High quality service with spectacular location.
Esme W - Aug 2022
Algehele gradering
Kareeboom was 'n heerlike huis om in te bly!
Roelf V - Aug 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Goeie Middag Roelf, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer konstruktiewe terugvoering.
Ek het dadelik reageer en reggestel wat ons gedink het ons op kan verbeter. Ons is wel teleurgestel dat hierdie punte nie dadelik bespreek was met enige van die bestuur of persoon aan diens by ontvangs nie.
Met die uitboek proses is daar gewoontlik 'n geleentheid vir ons om te bespreek hoe julle verblyf vir die aand was en of daar enige punte is wat julle vir ons kan uitlig waarop ons kan verbeter in die toekoms.
Ongelukkig het jy die huis sleutels net so gelos op die toonbank, sonder so 'n geleentheid waar ons persoonlik kon luister en die saak bespreek. As jy die saak daar en dan bespreek het met bestuur kan hulle onmiddelik werk maak daarvan en jou heel waarskynlik gelukkig daar laat wegry.
Kliente diens is ons eerste prioriteit en ons neem hierdie terugvoering baie ernstig op.
Christelle P - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en verblyf - 'n juweel.
Anneen B - Jul 2022
Algehele gradering
Alles perfek, ideale plek om heeltemal te ontspan.
Erika O - Jul 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Filipe V - Jun 2022
Algehele gradering
'n Baie mooi omgewing.
Mount Ceder se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Filipe, was so lekker om jul hier te verwelkom, die personeel glimlag nogsteeds. Na bietjie ondersoek het ons na U boodskap ontdek. Die verskaffers van die kaarte gee dit wel verniet weg maar die gastehuise wat dit aankoop betaal daarvoor en verkoop dan teen n prys. Ons het besluit ons gaan dit ook verniet weggee saam die olyf geskenk wat al ons gaste ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete, Mount Ceder span
Anelle G - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige stil wegbreek om jou kop skoon te kry.
Dirk B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige kampplek met goed-toegeruste privaat kombuisie/ablusie.
Lees meerMinette P - Mrt 2022
Algehele gradering
Exquisite little getaway!
Mount Ceder se terugvoer
Thank you for the lovely review Minette, the Cederberg is best enjoyed with a 3-4 day stay to rejuvenate. Hope to see you soon again.
Lené K - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowende berge op pad na Mount Ceder.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Ons waardeur u terugvoer rakend Leeustert Eco huis wat altyd help sodat ons kan verbeter.
Die Eco huise is teen ‘n berg gelee en nie op die rivier soos ons ander huise Waboomhoek en Taaibos nie, alhoewel meeste gaste die meer afgelee huise verkies.
Die sonpanele by die Eco huise is gewild met al die krag onderbreukings wat ons in SA beleef, asook die groot binnehuise kaggel en braai, alhoewel ons sal kyk na n groter braai buite vir 2 mense.
Dankie vir u terugvoer oor die dak buite asook gas geyser, ons in besig met n plan en hoop ons kan u ‘n volgende keer verwelkom by Mount Ceder se huise wat wel met krag werk.
Vriendelike groete, Marelize.
Elize S - Mrt 2022
Algehele gradering
As jy wil wegkom van rat race is dit die plek. Grondpaaie is nadeel maar natuurskoon maak dit die moeite werd.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Elize, dit word waardeer en ons streef om altyd die huise en diens te verbeter.
Tracy V - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Mount Ceder se terugvoer
Thank you for the beautiful review, Tracy.
Henry V - Des 2021
Algehele gradering
Just incredible.
Mount Ceder se terugvoer
We welcome you back anytime Henry and appreciate the positive feedback. You should see Gladson's smile when he reads this review. Thank you
Philip B - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Hi Philip, ons waardeer enige terugvoer waarop ons diens kan verbeter. Die fout om 5 etes op te lei in plaas van 2 was net na Kerstyd terugbetaal direk na al die vakansiedae en ek glo die terugvoer was geplaas tydens die periode. Die Vlermuis probleem was ook dadelik geadreseer nadat u ons laat weet het daarvan, die vlieende verskrikkers was nog nie weer gewaar nie.
Eric W - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie in 'n pragtige omgewing
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Giesela, wat ons graag met die personeel sal deel. Die Eco huise is lekkerder in die winter met die kaggels, maar somer stel ons liewer huise voor met Aircons by die rivier. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Anni C - Des 2021
Algehele gradering
Rustig!
Mount Ceder se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, Annalie. Hoop ons kan jul binnekort weer terug verwelkom.
Herma F - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowend, rustig en goed vir die siel!
Mount Ceder se terugvoer
Dankie Herma, die winter is ook ideaal in die Eco-huise wat toegerus is met 'n kaggel. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Mene G - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Pragtige natuurskoon. Goeie diens.
Charles S - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut vrede en geselligheid!
Bernadette M - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful scenery.
Elzanne R - Okt 2021
Algehele gradering
Ons kon lekker afskakel van die stad se gewoel.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Liewe Elzanne.
U terugvoer word waardeer en ons probeer aanhoudend ons diens met betrekking tot onderhoud van die huise verbeter. Die ongerief weens die drein wat geblok was is toe uitgesorteer.
Ons diens wel die huise op aanvraag en hoop ons kan U terug verwelkom in die nabye toekoms.
Groete,
Mount Ceder span
Scully S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n naweek wat ons baie lank sal onthou.
Mount Ceder se terugvoer
Dankie vir die resensie Scully, en bly dat jul die Uitkyk stap en waterval geniet het. Kom kuier gerus weer in die somer vir n swem in die rivier.
Groete
Mount Ceder
Mark W - Sep 2021
Algehele gradering
Peace and quiet being so close to the Groot River.
Daniella V - Sep 2021
Algehele gradering
Luukse selfsorg met die béste uitsig.
Willem S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het dit as 'n oornagfasiliteit gebruik en sou graag langer wou bly.
Mount Ceder se terugvoer
Dankie Hilda, was lekker om julle hier by ons te he.
Gary K - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome scenery.
Corne C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie ervaring. Baie naby natuurlewe. Pragtige uitsig.
Theresa S - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely and relaxing stay.
Ilse B - Jul 2021
Algehele gradering
Stilte, vrede en onbeskryflike skoonheid wag vir jou by Mount Ceder.
Sean F - Jul 2021
Algehele gradering
A wonderful relaxing breakaway.
Mount Ceder se terugvoer
Thank you for the great feedback Sean, Mount Ceder welcomes you back soon.
Sylviane V - Jul 2021
Algehele gradering
Relaxing, stunning surroundings!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend, pragtige omgewing!
Ons het 'n baie aangename tyd by Mount Ceder gehad met die mooiste omgewing en rustigheid. Die chalets is goed toegerus en ons het die wandelinge geniet. Weg van alles.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mount Ceder se terugvoer
Thank you for the beautiful review Sylviane and we hope to see you this summer again to enjoy the river and flowers.
Wilhelm Johannes L - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent place with very good amenities.
Mount Ceder se terugvoer
Thank you Wilhelm. Happy staff, happy guest. We hope to welcome you back soon.
Adriaan O - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Sam S - Jul 2021
Algehele gradering
Salig.
Mount Ceder se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer en ek is bly julle het lekker gekuier.
John N - Jun 2021
Algehele gradering
Besonderse avontuur in 'n pragtige gedeelte van die Wes-Kaap.
Mount Ceder se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Mr Nel, en ons is bly jul het van die voldag stap geleentheid gebruik gemaak saam ons gids om die tekeninge, berge en grotte te geniet.
Zoe S - Mei 2021
Algehele gradering
Stunning views and lovely time off the grid.
Mount Ceder se terugvoer
Thank you for the lovely review Zoè regarding Mount Ceder's tranquility and views, we hope to welcome you again soon.
Douw S - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurstellend!
Lees meerRob V - Apr 2021
Algehele gradering
A well-equipped house with an astonishing view. We enjoyed it very much.
Mount Ceder se terugvoer
Dear Rob,
Thank you for your review, Klipbokkop is one of the houses with the best views and we are pleased to hear you enjoy it. Thank you and hope to welcome you and the family back in winter to enjoy the warm Jacuzzi and indoor fireplace.
Carin B - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek weg van die gejaag van ons alledaagse lewe en die feit dat daar geen selfoon ontvangs of Wi-Fi in die eenhede nie, was fantasties! Ons sal definitief weer hiernatoe wil wegbreek.
Rory H - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic stay, would do it again.
Mount Ceder se terugvoer
Dear Rory. Thank you for your valuable feedback. Due to the river drying up end of summer on that side of campsites, we are in the process of looking at other options for guest to cool off and enjoy the water. With regards to vehicle access down to the waterfall, we have experienced that not all drivers with 4x4 vehicles are capable of driving that road and existing the valley safely and therefor decided we will keep it as a hiking route for now. Glad to hear you would visit again and hope to see you soon
Nalini P - Jan 2021
Algehele gradering
We loved our stay, very accommodating front desk.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Thank you for the review and was great having you visit us. The distance between houses and tranquility is what makes Mount Ceder special and we are delighted to hear you enjoyed the hikes and river. The Eco houses are preferred in winter with the fireplace inside but moving to our other houses with an aircon in each room was a better option in mid summer. We will have a look at the written direction, thank you for bringing it under our attention. Regards.
Chantelle E - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspanne wegbreek in ’n pragtige omgewing
Mount Ceder se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Chantelle, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste die natuurskoon so baie soos ons geniet. Ek hoop dat ons julle binnekort weer terug kan verwelkom.
Chris M - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning vistas and farm. Faultless experience.
Mount Ceder se terugvoer
Dear Chris. Thanks so much for your thoughtful review and we are glad to have met your expectations. Hope the Mount Ceder team can welcome you back again soon. Regards, Marelize
Anika M - Des 2020
Algehele gradering
Geniet absolute rus en vrede in 'n asemrowende omgewing.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Liewe Anika, Leeustert huis is inderdaad gewild oor die privaatheid en hoe dan anders as om rus vir mens se siel te kry omring met die Cederberge. Ons is bly julle het Mount Ceder geniet en baie dankie vir die terugvoer. Ons het ook nou 'n nuwe spyskaart, so baie om na uit te sien as jul weer kom kuier.
Elmarie - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Mount Ceder se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Elmarie, die stilte is wat Mount Ceder spesiaal maak en ons is bly U het dit geniet. Rakend die aandete wat nie korrek hanteer was nie, vra ek onverskoning en hoop ons kan julle terug verwelkom om dit reg te stel. Sjef Tevin is bekend vir sy lekker en gewilde lamskenkels en ons is ook in die proses om die hele spyskaart oor te doen.
Andre K - Des 2020
Algehele gradering
Very beautiful location but it feels like a commercial resort.
Mount Ceder se terugvoer
Dear Andre.
Thank you for your comment on the scenic beauty of Mount Ceder and we value your feedback.
The house you stayed in is relatively close to another, which makes it perfect for 2 families wanting to be walking distance from another and we were very grateful to be fully booked this festive season, but I understand the situation that developed due to the closeness of these 2 houses. We do however have other houses that are very remote and perfect for that quiet isolated get-away. Should you return to Mount Ceder, you are welcome to contact me and I can send you the layout of the houses to ensure a peaceful and tranquil stay.
Best regards
Marelize
Marc N - Des 2020
Algehele gradering
Brillant surroundings, excellent sundowner-tour.
Mount Ceder se terugvoer
Dear Marc. Thank you for the positive review of your experience at Mount Ceder. Making sure all the houses are well equipped as well as the new adventures and hikes we have introduced is something we have worked hard on and we're pleased our efforts resonated with you. We hope to welcome you back soon and next time enjoy the Olive Express Tour also with a special Sundowner. All the best. Marelize
Pieter D - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese omgewing, baie om te doen.
Wilhelm K - Nov 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Christa C - Okt 2020
Algehele gradering
Asemrowend. Rustig en ontspannend.
Lees meerZani V - Okt 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek as jy rus en vrede soek. Die natuurskoon is beeldskoon en die kampplekke is gerieflik ingerig om te verseker dat jy net kan ontspan!
Crystle-lynne M - Okt 2020
Algehele gradering
Stunning setting. Beautiful cottage. Everything you need.
Almarie J - Sep 2020
Algehele gradering
Prentjiemooi omgewing. Al ons sintuie is gevoed! Die huisie, Leeustert, was wat webtuiste belowe het.
Lees meerMelinda G - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Patrick C - Aug 2020
Algehele gradering
Great getaway, peace and quiet and well kept.
Gerrit V - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Albertus B - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflike omgewing met van die beste toegeruste huise.
Detlev T - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in 'n pragtige area.
Bianca B - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte plek om weg te breek.
Lj C - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Mount Ceder se terugvoer
Dis was 'n groot plesier, kom gou weer.
Helene A - Jun 2019
Algehele gradering
'n Paradys in die rat race waar rus en vrede is.
Lida V - Jun 2019
Algehele gradering
Snoesig in die winter.
Mount Ceder se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly hulle het die wegbreeknaweek geniet. Kom gou weer.
Groete,
Tania
Billy M - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelike en behulpsame personeel.
Mount Ceder se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment. Kom asseblief gou weer.
Groete
Tania
Mount Ceder
Francois V - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, pragtige natuurskoon.
Mount Ceder se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons is bly julle het 'n lekker ervaring gehad.
Kom kuier gou weer.
Groete,
Mount Ceder
Gerrit V - Mei 2019
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Mount Ceder se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, Gerrit. Kom kuier gerus gou weer.
Groete,
Mount Ceder
Bengt M - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful experience.
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Mense wat bang is vir geitjies moet liewer nie soontoe gaan nie.
Mount Ceder se terugvoer
Beste Elizna,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons verskaf nou koffie en tee in die huise.
Groete,
Mount Ceder
Natasha A - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing waar mens die rustigheid en skoonheid van die natuurlik ten volle ervaar.
Mount Ceder se terugvoer
Hallo Natasha,
Thank you for your review. Much appreciated. Please let us know where the information on our website is misleading. We would like to correct the information.
Kind regards,
Rachelle
Deona C - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Daniel V - Aug 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Okkert B - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome, baie salig! Vir seker aanbeveelbaar!
Tertia E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie verblyf tussen die Cederberge.
Hannes W - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige, afgeleë wegbreek van die stad.
Lees meerMalcolm S - Aug 2018
Algehele gradering
We enjoyed our time at Mount Ceder so much last year we took friends with us this year, we all enjoyed had a great time! Definitely plan to go again!
Alice M - Jul 2018
Algehele gradering
Magisch.
Johannes E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goed toegerus in 'n pragtige omgewing.
Lissetta V - Mei 2018
Algehele gradering
Peaceful, tranquil setting.
Liezl K - Mei 2018
Algehele gradering
Will recommend to anyone. Such a lovely place.
Herschel S - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, behalwe daar was 'n troue die Saterdagaand.
Johan B - Apr 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel onder die pragtige Karoohemel.
Mount Ceder se terugvoer
Dankie Johan,
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Mount Ceder Span.
Trudie S - Apr 2018
Algehele gradering
Peaceful quiet and beautiful scenery.
Dale S - Apr 2018
Algehele gradering
Phenomenal camping spot.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Hallo Dale,
Thank you so much for your positive feedback. Much appreciated. Hope to see you soon again.
Kind regards
Rachelle
Annelien M - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek vir naweek.
Johanna C - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlike, weelderige, windstil, wonderskone wegkomkans weg van wêreldse wrywing, 'n wenner.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Hallo Riana,
Ons is bly julle het dit so baie geniet. Hoop om julle gou weer te sien
Groete
Mount Ceder span
Este D - Feb 2018
Algehele gradering
Good place to stay.
Mark H - Jan 2018
Algehele gradering
Amazing place to get away from the hustle and bustle and switch off.
Heinrich G - Jan 2018
Algehele gradering
Beeldskone stilte, perfek om te ontspan met genoeg aktiwiteite vir wanneer mens lus is vir bietjie avontuur.
Theresa S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gerus in 'n baie netjiese kampterrein.
Freddie L - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en rustige ontspanning.
Louis L - Des 2017
Algehele gradering
Iets anders, 'n regte plaasatmosfeer met 'n soort "Heidie"-atmosfeer, huisie is fantasties toegerus.
Valentina O - Des 2017
Algehele gradering
Fantasies.
Lynette B - Nov 2017
Algehele gradering
Een groot bederf!
Daniel Johannes D - Nov 2017
Algehele gradering
Ons kon behoorlik rus in die stilte en die romantiese atmosfeer in absolute privaatheid geniet.
Yvonne B - Nov 2017
Algehele gradering
The mountains are the handy work of God's glory.
Marisa C - Okt 2017
Algehele gradering
A stunning weekend away in the middle of nowhere. A true escape.
Philna M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Christo V - Sep 2017
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Pieter S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus in die pragtige natuur sonder selfoon opvangs.
Lees meerAnneline M - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige en netjiese huisie in die berge.
Lees meerMalcolm S - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome location for a nice relaxing weekend.
Louise S - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker stop-over op pad in Cederberge in.
Marius S - Jul 2017
Algehele gradering
FANTASMAGORIES
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Hallo Marius,
Ons is baie bly julle het dit so geniet. Dankie vir jul positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rachelle
Amanda W - Jun 2017
Algehele gradering
Had a fantastic time but felt a bit unsafe with the baboons roaming around. House comfortable and clean.
Sw V - Mei 2017
Algehele gradering
Die naweek was baie ontspannend en ons het heerlik gebly.
Mount Ceder se terugvoer
Beste Schalk
Dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Adele Vorster
Eugene V - Mei 2017
Algehele gradering
Ruim, netjiese akkommodasie met pragtige uitsigte.
Mount Ceder se terugvoer
Dankie Eugene
Bly julle het dit geniet hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Adele
Davina H - Mei 2017
Algehele gradering
Adult family.
Adriaan E - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en asemrowende natuurskoon.
Mount Ceder se terugvoer
Beste Adriaan
Dankie vir die mooi terugvoering. Ek is bly julle ervaring was goed.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Adele
Brian V - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon, sterre en stilte.
Bets B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit hang af watse tipe vakansie jy wil beplan - MC is vir die natuurliefhebber en sportmens.
Lees meerJeanette V - Jan 2017
Algehele gradering
'n Wegbreek soos min.
Lees meerFrederik S - Jan 2017
Algehele gradering
Uiters rustig, met heelwat opsies vir aktiwiteite en besigtiging.
Kirsten M - Jan 2017
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Ons 8- en 2-jarige seuns het ure langs die rivier gespandeer en nuwe vriende gemaak, die personeel is baie behulpsaam en die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te help. Ons sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilhelm H - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Mount Ceder se terugvoer
Beste Wilhelm
So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Adele Vorster
Louis V - Des 2016
Algehele gradering
Dit is een van die lekkerste plekke waar ons al vakansie gehou het.
Lees meerErina M - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet!
Madeleine V - Jul 2016
Algehele gradering
Salig, rustig en gerieflik. Ek sien uit om terug te gaan.
Liesl L - Jul 2016
Algehele gradering
Perfekte plek om te ontspan. Geen selfoonsein om mens te pla nie.
Bertus B - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Jon C - Jun 2016
Algehele gradering
Serene valley retreat with great staff.
Mount Ceder se terugvoer
Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay and will be visiting again.
Kind regards
Rachelle
Theresa U - Mei 2016
Algehele gradering
Exhilarating!
Mount Ceder se terugvoer
Hi Theresa,
Only a great big pleasure hope to see you soon again.
Kind Regards,
Adele
Amanda M - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreek uit die stad.
Lees meerMount Ceder se terugvoer
Beste Amanda,
Dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Adele
Michelle L - Apr 2016
Algehele gradering
Beslis die grondpad se ry werd!
Mount Ceder se terugvoer
Hallo Michelle,
Dit is net 'n plesier. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rachelle
Izak L - Apr 2016
Algehele gradering
Ontsnap uit die dolle gejaag.
Mount Ceder se terugvoer
Hallo Izak,
Ons vra groot om verskoning. Jul linne was veronderstel om vervang te word na die 3de nag. Dit is 'n slegte oorsig aan ons kant.
Bly julle het dit andersins geniet.
Groete
Rachelle
Hanlie V - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Mount Ceder se terugvoer
Hallo Hanlie,
Baie dankie vir jul terugvoering. Altyd lekker om te weet iemand het dit geniet en gaan terugkom.
Groete
Rachelle
Lurene D - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Niel S - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties lekker. Was net heeltemal te kort.
Mount Ceder se terugvoer
Hallo Niel,
Ons is bly jule het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Rachelle
Lex S - Jan 2016
Algehele gradering
Nice cottages in a stunning area.
Mount Ceder se terugvoer
Hallo Lex,
We apologize for any inconvenience. We are in the process of getting more comfortable chairs for outside. There were 2 chairs inside in the kitchen that was allocated for outside use, but because of the baboons we keep this inside. We are also looking into putting something up over the windows so that you can open the window at night without bugs etc. coming in.
Thank you for your review.
Kind regards
Rachelle
David D - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die suidelike deel van die Cederberg.
Lees meerPenelope V - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en rustig.
Paul K - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Pieter F - Sep 2015
Algehele gradering
Aangenaam in skouspelagtige omgewing.
Anton F - Jun 2015
Algehele gradering
Gladstone was fantasties en ons het so lekker uitgerus!
Sandra L - Jun 2015
Algehele gradering
Amazing ... words can't even describe.
Diana M - Jun 2015
Algehele gradering
Kan nie vir meer as Mount Ceder vra nie!
Willie S - Mei 2015
Algehele gradering
Pragtige plaas en geriewe van hoogstaande gehalte. Puik diens!
Magdelene S - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en rustige omgewing.
Andries D - Apr 2015
Algehele gradering
Wegbreeklangnaweek saam met vriende in nabyheid van Sederberge.
Lees meerVenessa D - Jan 2015
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig. Ons het dit baie geniet.
Noel D - Des 2014
Algehele gradering
We had a wonderful three days in our own private little two-sleeper cottage which was well kitted out!
Lees meerAndre K - Nov 2014
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Annamarie A - Jul 2014
Algehele gradering
Kliphuis.
Frederick S - Jul 2014
Algehele gradering
Stil en rustig, presies wat ek gesoek het!
Erik D - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was uit die boeke! Die blyplek is uitstekend en volledig toegerus.
Barbara M - Mei 2014
Algehele gradering
Spectacularly beautiful!!
Magda V - Nov 2013
Algehele gradering
Onbeskryflik! Rustig!
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Sederberg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom