Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Ceder

Selfsorg
Kriedoring-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R525
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Kriedoring-kampeerterrein is vir 6 gaste geskik en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Opwasarea is ook beskikbaar. Daar is geen elektrisiteit nie, maar gas en sonkrag word voorsien. Gaste moet hul eie tente en kampeertoerusting saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kraalbos-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R525
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerterrein is vir 6 gaste geskik en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Opwasarea is ook beskikbaar. Daar is geen elektrisiteit nie, maar gas en sonkrag word voorsien. Gaste moet hul eie tente en kampeertoerusting saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Soutkrans-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R525
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerterrein is vir 6 gaste geskik en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Opwasarea is ook beskikbaar. Daar is geen elektrisiteit nie, maar gas en sonkrag word voorsien. Gaste moet hul eie tente en kampeertoerusting saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peperboom (huis vir 4 gaste)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Peperboom beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat ook lugversorging, 'n kaggel en 'n eetarea het. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond toegerus.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olienhout (huis vir 4 gaste)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Olienhout beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat ook lugversorging, 'n kaggel en 'n eetarea het. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond toegerus.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamferboom (huis vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kamferboom-huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat ook lugversorging, 'n kaggel en eetarea het. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond toegerus.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waboomhoek (huis vir 6 gaste)
Vanaf
Vanaf R2 394
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Waboomhoek-eenheid is langs die rivier geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die solderkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer op die grondverdieping met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus. Die leefarea langsaan het lugversorging en 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n dek met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. insekweermiddel saam.
Vuurmaakhout is te koop.
Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Mount Ceder het geen selfoonsein nie. Die naaste sein is 30 km ver waar die grondpad eindig. Gratis WiFi is slegs by ontvangs en in die restaurant beskikbaar.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van ongeveer 35 km vanuit Ceres na Mount Ceder is en 'n grondpad van 85 km vanuit Citrusdal. Gaste moet voor aankoms by Mount Ceder navraag oor die toestand van dié pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Opsionele bewaringsfooi kan betaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R525
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Sederberg, 6836, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5613242375204a1306b6c350978a537c16729ba46decd3ea2c761b1672e6b8e44f3831c8c37c2ce41a9049ec73d3f129c3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag, vir 2 mense 197 5 1 5 Mount Ceder Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648360576931 19.408698745716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem