Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moss Lekker

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cuffstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moss Lekker is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel in die Simpson House-woonstelgebou in Mosselbaai. Gaste kan die sentrale ligging en gerief van 'n rugsteunbatterystelsel geniet.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en ihet 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale eiland met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf is stapafstand vanaf winkels, restaurante en strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Moss Lekker sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Moss Lekker
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jeff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 1

Ligging

  • Cuffstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cuffstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb9e793ddab2278a288a93e132c4caab1f050267d4bca118ffc692c9f97fb1c94db7a5955ea1274230a14f2316d0d950532d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Cuff Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -34.181918888413 22.14421883527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem