Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenzon Trout Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Voertuig met hoë-grondvryhoogte word aanbeveel. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad voordat jy bespreek as jy nie 'n voertuig met hoë-grondvryhoogte het nie.
Die plaas bied visvang op 'n vang-en -vrylaat-basis met hoeke sonder weerhake. Hou asb. by die hengelreëls in die huis en moenie die visse hou nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die huis kan op versoek teen 'n ekstra koste per dag skoongemaak word, indien dit vooraf gereël word. Dit is direk in kontant aan die skoonmaker betaalbaar.
Maak asb. seker dat alle vure geblus is na gebruik. Vure mag slegs in die aangewese areas gemaak word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Morgenzon Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb4388e53554e358c135496d2cb448834270a45b746c65cbf8fef754fe2331186dac55e86fdbc818a2b427c9dc4f44da108c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 28 5 1 5 Kruisfontein Road Morgenzon Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.401214 30.160628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem