Moortop Cottages
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mardale plaas 35, Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moortop Cottages is op 'n werkende vrugteplaas in die hartjie van die skilderagtige Elgin-vallei. Met pragtige uitsigte van die omliggende berge bied dié kothuise die ideale plek om te ontspan.
Verblyf word in 3 ruim kothuise gebied wat skuil tussen die vrugteboorde.
Elke kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Dié kothuise het sitareas met kaggels. Ander geriewe sluit gratis parkeerplek, WiFi en braaigeriewe in.
Die plaas skep die ideale geleentheid om tussen die vrugtebome of langs die dam te wandel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rowena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 5
Ligging
- Mardale plaas 35, Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Moortop Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mardale plaas 35, Viljoenshoop-pad, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom