Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moon River House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ken Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Moon River House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Valerie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie D
Saam met vriende

Die naweek se kuier het soos 'n lekker lang vakansie gevoel.

Ons het verskriklik lekker gebly by Moon River House. Die ligging is vreeslik mooi, reg op die rivier, so jy kan rustig sit en kyk hoe mense verby swem terwyl jy 'n vleisie braai. Roeibote word voorsien sodat jy self kan deelneem aan die pret. Die huis is baie netjies binne en buite, en daar is alles wat jy nodig het. Pragtige badkamers en die sagste beddens. Ons sal beslis weer hier wil kom kuier. Baie dankie, asook Renate wat heeltyd in kontak was om seker te maak ons het alles wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneweg 576, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96f28ae414b633d5010d36e04694d88717d00cbfb35137da8539bad16fdf45757efacbb173bb87c84546059c2cc9c3b318c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 576 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3401458 18.832474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem