Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooikloof Place

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2024 tot 24 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Augrabries-straat 90, Mooikloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mooikloof Place bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met rugsteunsonkrag vir tydens beurtkrag in Mooikloof Ridge, Pretoria. Die eiendom is ideaal vir 'n gesin en sakereisigers en dis naby Pretoria-Oos, Faerie Glen Hospitaal en Menlyn Mall.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n toonbank met sitplek. Die leefarea is oopplan met die kombuis en daar is 'n TV, sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die tuin lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gemeenskaplike tennisbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooikloof Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Mooikloof Place
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Una Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Augrabries-straat 90, Mooikloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Mooikloof Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Augrabries-straat 90, Mooikloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a898caf0e71bc69c744321e6424214f0a822fca06641b74776390ec90f9fee5fdba6ffb08605d522f67d7011fbd2041d072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 90 Augrabries Street Mooikloof Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.837897341892 28.322295660527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem