Mooifontein Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helenna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 171
Maande gelys 8
Opsomming van Resensie
Elaine S - Apr 2024
Algehele gradering
Very homey, peaceful and relaxed. A beautiful place to stay.
Mooifontein Farm se terugvoer
It was lovely having you here at Mooifontein! Such pleasant guests!
Nadia D - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Mooifontein Farm se terugvoer
Was só lekker met julle hier in die Karoo!
Peter D - Apr 2024
Algehele gradering
A comfortable and convenient stay along the N1.
Lees meerAnuska B - Apr 2024
Algehele gradering
Oulike plek. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand.
Sulet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Mooifontein Farm se terugvoer
Baie dankie Sulet! Was so lekker om julle hier in die Karoo te verwelkom!
Greg L - Mrt 2024
Algehele gradering
Well equipped and comfortable location just off the N1.
Mooifontein Farm se terugvoer
You are always welcome here, Greg! Thank you for the great support! It's so nice to always have you back here!
Pieter J - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Frik B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Joey T - Jan 2024
Algehele gradering
Colesberg gem.
Frans H - Jan 2024
Algehele gradering
Reis oppad na die Kaap. Een aand oorgebly, maar geskik om langer oor te bly.
Chris B - Jan 2024
Algehele gradering
Alles puik.
Carel C - Des 2023
Algehele gradering
Sal verseker weer daar tuisgaan.
Mooifontein Farm se terugvoer
Baie dankie, Carel!
Dit is altyd lekker om sulke mooi terugvoer te ontvang.
Leroux Z - Des 2023
Algehele gradering
Kon vuur maak of gasbraaier gebruik. Daar is alles wat nodig is.
Susan O - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi! Goeie waarde vir geld.
Marina S - Des 2023
Algehele gradering
Ons kon goed bene rek en het heerlik geslaap voor die tweede been van ons reis.
Karin M - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale plek om oor te slaap tussen Kaap en Jhb.
Wendy B - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Julian W - Sep 2023
Algehele gradering
Special place, lovely host.
Chantal S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Sunette T - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Susann V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte Karoo-oorslaap.
Keith V - Aug 2023
Algehele gradering
Spacious sleepover on the way to Cape Town. Very close to N1.
Jetske F - Mei 2023
Algehele gradering
'n Salige rusplek tydens 'n lang reis.
Morkel B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese oornagligging!
Koba K - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike mooi plek.
Dion B - Apr 2023
Algehele gradering
Clean. Fresh. Convenient.
Tina M - Mrt 2023
Algehele gradering
We just overnighted in our way to Cape Town.
Noelene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Leslie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Brilliant accommodation surrounded by healthy farm activity.
Braam L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Hendrik Christo D - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Mynie H - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi by Mooifontein Cottage.
Carel L - Jan 2023
Algehele gradering
Net gebruik as oornagverblyf, baie rustig, ruim en netjies.
Ronel L - Jan 2023
Algehele gradering
Sorgvry en rustig.
Vicky S - Jan 2023
Algehele gradering
Dis so rustig, en ideaal na 'n lang dag op die pad.
Esmaralda N - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Llewellyn D - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gasvrye eienaars.
Arthur H - Des 2022
Algehele gradering
Perfect overnight accommodation for travelers.
Elize W - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Nadine B - Des 2022
Algehele gradering
Die cottage is lieflik & so goed toegerus. Ons het heerlik geslaap.
Lindie I - Des 2022
Algehele gradering
We enjoyed our overnight stay.
Noreen K - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Jacobus B - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflike skoon en rustige verblyf.
Hannes B - Sep 2022
Algehele gradering
'n Baie gawe oorstaan vanuit die Kaap na die noorde!
Mooifontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap Hannes.
Ek waardeer dit opreg.
Anele D - Sep 2022
Algehele gradering
Plaas juweel.
Christiaan J - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie fasiliteite met 'n ordentlike warm stort en geriewe.
Anso B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Carina D - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap en binne gebraai.
Jana C - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning plekkie, regte plaas, het heerlik daar geslaap.
Keith W - Apr 2022
Algehele gradering
Very satisfied.
Jake D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Buigbaar.
Liesl P - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable and relaxing after a long drive.
Charmaine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Vicky S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow, wat 'n oulike plek.
Noelene V - Jan 2022
Algehele gradering
Die perfekte oorslaap-plekkie in die Karoo.
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek!
Sanet B - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Sonika L - Des 2021
Algehele gradering
Die kothuis was skoon en netjies.
Lizmarie R - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Johann L - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Liesl P - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful setting, spacious cottage. A wonderful stay!
Zahné S - Nov 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Marina C - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carina D - Okt 2021
Algehele gradering
Ideale oornagplek.
Nico C - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Nomusa M - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent and relaxing.
Katarina H - Aug 2021
Algehele gradering
Clean. Tranquil location. Easy to find. Super friendly owner. Easy to check in and out.
Linda G - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely, noisy stay.
Sonja G - Aug 2021
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig en gasvrou se ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.
Lees meerEduan B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker plaas-oorslaap op pad Kaap toe!
Christiaan P - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was lekker, het lekker geslaap en sal defintief weer gaan.
Riette D - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige oornagfasiliteit langs die N1 op 'n plaas. Kaggel en braai-area binne is die hoogtepunt vir 'n koue wintersaand.
Anton R - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte halfwegstop Kaap toe van Gauteng en terug.
Kate P - Apr 2021
Algehele gradering
Great place for a quick overnight stay.
Selma D - Apr 2021
Algehele gradering
'n Pragtige huisie op die Karoovlakte!
Soekie S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en vars lug.
Emmanuel A - Jan 2021
Algehele gradering
Nice place for a stay over between JHB and CT.
Hannelie U - Jan 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike lafenis na 'n lang pad!
Ylme R - Jan 2021
Algehele gradering
Oornagslaap.
Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Duane L - Des 2020
Algehele gradering
Amper die hoogtepunt van die vakansie!
Lees meerAmanda B - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflike, pragtige en rustige oornag slaapplekkie.
Reagan M - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was goed.
Deon V - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker oorblyplekkie op pad suide toe.
Roshina K - Nov 2020
Algehele gradering
Absolutely welcoming, cosy and refreshing as a stop over after 10 hours of travel!
Elmi B - Okt 2020
Algehele gradering
Kothuis uit die boonste rakke.
Elmarie M - Okt 2020
Algehele gradering
Tradisionele Karoo gasvryheid uit die boonste rakke
Madeleine B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese oornag stop!
Cindy M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lauren N - Aug 2020
Algehele gradering
What a perfect rendezvous for family to meet and exchange long overdue news.
Mark L - Aug 2020
Algehele gradering
Unbeatable quality and service.
Lelani V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Andre B - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Ronelle P - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Tess B - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte oorslaap op pad na die Kaap.
Carin F - Jan 2020
Algehele gradering
'n Ware oase in die Karoo!
Johan W - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en georganiseerd.
Johann S - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Ina S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly. Ligging perfek. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Lindi E - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Naleen V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dries L - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Frik P - Sep 2019
Algehele gradering
Alles was net reg!
Inarie V - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker uitspan by die N1.
Louis J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en privaat.
Destitia P - Jul 2019
Algehele gradering
Egte Karoo-verblyf.
Rensche S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ruim vir 'n groot gesin.
Tom C - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik, lekker en perfekte oornagplek na 'n lang dag op die pad.
Riana P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Rupert En Louise C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam.
Mandy D - Mei 2019
Algehele gradering
The cottage is very comfortable and well equipped.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die kothuis is baie gerieflik en goed toegerus.
Die kothuis is goed geleë en die area is rustig. Dis skoon en netjies en baie goed toegerus. Ons het ons ruimte en die algehele atmosfeer geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize M - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties en baie ontspanne atmosfeer.
Mooifontein Farm se terugvoer
Baie goeie plan dankie.
Rachèlle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Elsha H - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Hannelie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese eenheid met meer as wat jy nodig het!
Jack S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustig en uitstekende toegerus.
Amanda R - Feb 2019
Algehele gradering
Perfekte oornagstop!
Lorna L - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Anita C - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige, asemrowende omgewing en verblyf.
Ronelle P - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Hennie V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Cobus P - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker rustig. Plaasatmosfeer. Skoon en netjies.
Miranda W - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Marguerite L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en smaakvol gemeubileerde verblyf op 'n plaas.
Marga N - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Elizna Z - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik tuis en gemaklik gevoel.
Karlien S - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, pragtig, rustig.
At G - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Tops D - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker naby die pad en baie gerieflike blyplek.
Irma V - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties! Sal weer daar bly.
Margo K - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en luuks.
Simone V - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en gerieflik.
Lydia P - Feb 2018
Algehele gradering
So netjies, rustig en gerieflik.
Karin S - Jan 2018
Algehele gradering
Modern, mooi, koel, gerieflik.
Ina G - Jan 2018
Algehele gradering
Juweel van die Karoo!
Danny M - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, meer as wat ons verwag het.
Hannes B - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Magriet H - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, skoon, gerieflike oornag verblyf.
Johann L - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik vir 'n oornagstop.
Deon S - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Thys D - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, gerieflike, netjiese verblyf.
Christie V - Des 2017
Algehele gradering
Ruim geriewe met alles wat nodig is.
Charmain V - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese oornagplek met netjiese skoon beddegoed.
Heyns K - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om by Mooifontein Cottage oor te bly.
Hannes V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig en 'n mooi plek.
Mooifontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoering.
Jaco D - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowende plekkie in die Karoo.
Martie K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en ruim cottage.
Fritz H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees, alles wat ons nodig gehad het was daar, mooi, netjies.
Salome K - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie koud buite, maar binne was alles reg en lekker warm vir die nag.
Martie K - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf.
Jaqi B - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, ten volle toegerus en knus.
Cf P - Jun 2017
Algehele gradering
Stylvolle Karoo-hartlikheid!
Lees meerMooifontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek waardeer dit opreg.
Carin F - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike Karoo-ervaring!
Mooifontein Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Ronel M - Mrt 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Mooifontein Farm se terugvoer
Baie dankie! Ek waardeer dit opreg!
Yuanlong(neil) L - Feb 2017
Algehele gradering
Great stay! Will come back!
Na-iem D - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en beeldskoon.
Lees meerMooifontein Farm se terugvoer
Hallo Na-iem
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Vra om verskoning vir die badkamerslot, dit is dadelik herstel.
Mooi jaar vir julle.
Groete
Constance
Carlynne K - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige plaas omgewing in die Karoo.
Mooifontein Farm se terugvoer
Hallo Carlynne
Baie dankie. Mooi jaar vir julle.
Groete
Constance
Sandra P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie oulike en gerieflike oorslaap-stop op pad terug van vakansie. Die helder sterrehemel in die Karoo het die nuwe jaar 2017 saam met ons verwelkom.
Lees meerLaetitia G - Des 2016
Algehele gradering
Excellent.
Marelize P - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende oornag verblyf!
Susan P - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtig!
David H - Jul 2016
Algehele gradering
Lovely stay-over for a family with young children.
Taz V - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het!
Lilanie J - Jan 2016
Algehele gradering
Groot, netjiese kothuis.
Alison M - Jan 2016
Algehele gradering
What a lovely place, would like to spend more than one night there next time we travel.
Sherene; C - Jan 2016
Algehele gradering
A lovely place to recharge the batteries.
Seef O - Nov 2015
Algehele gradering
Juweel in die middel van nêrens.
Janneke V - Okt 2015
Algehele gradering
Pragtige plek! So lekker gekuier en geslaap!
Karen D - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlike, skoon oorslaapplek op pad na die jagveld.
Arnold P - Apr 2015
Algehele gradering
Gerief op die plaas, stil en lekker rustig!
Lourens J - Apr 2015
Algehele gradering
Puik!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mooifontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom