Modern Industrial Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Industrial Cottage is ’n tuinkothuis wat lig is en in ’n industriële-styl gebou is. Dit is op ’n woonerf waar die eienaars bly. Die kothuis is privaat en is die ideale plek om weg te breek vanaf die stad se gejaaag. Die eiendom is in Warner Beach op KwaZulu-Natal se suidkus, 34 km vanaf Durban.
Hierdie smaakvol versierde kothuis bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het ’n klein yskassie, mikrogolfoond en ketel. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan die swembad op die eiendom gebruik.
Die ligging bied toegang tot ’n swemstrand, kruidenierswinkels in die omtrek, restaurante en wegneemetes. Dit is ’n rustige plek wat dit ideaal vir ’n vakansie of sakereis maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Modern Industrial Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Timothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Modern Industrial Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18