Mitford Lodge The Crossing
Beskrywing
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele. Die sitarea het 2 gemaklike rusbanke, 'n enkelslaapbank, 'n koffietafel, 'n TV en 'n waaier. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Vanaf 21:00 moet geraas tot 'n absolute minimum beperk word.
Geen besoekers word in die eenheid toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 14, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom