Misty Mountain Studio
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Besoekers moet die verblyf teen 23:00 verlaat.
Vure of braai sonder toesig is streng verbode.
Daar is 'n klein trappie wat toegang tot die verblyf bied.
Gaste kan 'n piekniekmandjie bestel om in die veld by die rivier te geniet of op 'n romantiese voetslaanroete te neem. 'n Star gazing-mandjie met soet- en soutversnaperings, wyn en 'n warm drankie is ook beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom