Misty Hideaway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Misty Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonderlinge en landelike gaste-suite by die huis van die Kaapschehoop glaskunstenaar Kim Dias.
Die privaat suite bied die ideale wegbreek vir paartjies of 'n enkelreisiger en het kleurglaskuns en mosaïekwerke deur die eienaar. Die suite het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis met stoele en 'n tafeltjie wat ook as werkspasie kan dien.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas en 'n oond en stoof.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Misty Hideaway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ilka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 2
Ligging
- Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Misty Hideaway het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapsehoop Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18