Miramar 3
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 91, Shaka's Rock, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 176 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Miramar 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Thompsonsbaai geleë is. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Dié eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede en suite-slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, lugversorging en 'n balkon met 'n see-uitsig. Die en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens vir kinders, 'n plafonwaaier en lugversorging. Die gaste in hierdie slaapkamers deel die derde badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n asemrowende see-uitsig, buitesitplek en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot 'n dubbeltoesluitmotorhuis met wat toegang tot die woonstel bied. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Miramar 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 67
Maande gelys 9
Ligging
- Ocean-rylaan 91, Shaka's Rock, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 91, Shaka's Rock, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom