Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mino House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Ugochukwu
Franklin ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Mino House
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Kobus J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus J
Gesin met tieners

Absolute mors van geld. Vermy die plek so vêr moontlik!

Bly vêr weg van die plek af. Vuil kamer, mure vol vetkolle. Net paslakens op die beddens en dan nog vuil ook. Raserig! Swemarea word aan die publiek verhuur, dus was daar die heeltyd mense wat gil en skree. Ons het ander blyplek gaan soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jesmond-weg 67, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2fa6def930ebb32cc169fa6c1e141c8ae5cf2f106626faed63ead688b475d9940322536d5899b67f75871ee33d7173ab4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 67 Jesmond Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.628545230147 30.393805760119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem