Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millwood Manor

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Ongelukkig laat die instansie nie troeteldiere toe nie, aangesien dit 'n werkende plaas is.

Alle mediese of dienshonde is welkom.

'n Klein hoeveelheid gratis vuurmaakhout word voorsien en sou gaste ekstra benodig kan dit by die verblyf gereël word.

Vir diegene wat plaaslike kookkuns waardeer, kan Karoo-lamtjops, potjievleis en plaaslike wors vooraf by die verblyf gekoop word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 800
per nag, vir 28 mense
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag, vir 28 mense
Vanaf
R8 800
per nag, vir 28 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood Plaas, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8897c95f51aa910216b17f4d315f4c97cb90824cbd6d89635a014a218c2916ce5f19bc4b73aa9dfb48ce3d63c68d75793a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800 per nag, vir 28 mense Millwood Farm Klipplaat 6255 Oos-Kaap 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -32.934269 24.351921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem