Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milk Thistle

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Milk Thistle
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amore H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amore H
Saam met vriende

Sal verseker weer daar inboek. Gemaklik, rustig, alles is daar wat nodig is.

Heerlik. Rustig. Alles wat nodig is vir 'n gemaklike tyd en verblyf was binne beskikbaar. Definitief dit baie geniet. Sal weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Amore. It was a pleasure to host you, and I'm glad to hear that you enjoyed your stay. I hope we see you again sometime.

Milk Thistle
Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleintjie D
Saam met vriende

Goed toegruste baie mooi netjies plekkie en het heerlik gekuier.

Ons het baie lekker gebly, en is baie dankbaar dat ons daar kon plek op grondvloer kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you for your lovely review, Kleintjie Du Plessis. We are glad that we could accommodate you and that you enjoyed your stay.

Milk Thistle
Shaun S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Place was modern and equipped with everything needed, hosts were very friendly, helpful and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Pragtige Loft, keurig gemeubileer absoluut netjies.

Ons beveel die eenheid aan. Baie gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you Koos for your positive review on Milk Thistle. We are glad that you enjoyed your stay, and look forward to welcoming you sometime in the future again. Best wishes, Colin & Joan

Milk Thistle
Suzanne H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste plekkie. Ek love die decor van die plek. Perfek vir 2 mense. Die stoep het 'n lekker gerieflike braaiplek.

Die netheid van die verblyf kry 'n 5/5. Baie netjies en pragtig. 'n Lekker bed is 'n noodsaaklikheid as mens 'n plekkie huur en ons het heerlik geslaap. Die water was net nie so lekker warm nie. Dit is die enigste negatiewe punt wat ek kan uitlig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you for your lovely positive review, we are so happy that you enjoyed your stay and would welcome you back at any time. Kind regards Colin and Joan

Milk Thistle
Sandra G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met vriende

Heerlike, rustige naweek.

Die woonstel was 'n heerlike verrassing want dit was baie netjies en die uitsig was asemrowend. Dit was rêrig die moeite werd om die naweek daar deur te bring. Ek sal dit vir almal aanbeveel wat bietjie wil wegbreek van al die geraas. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy and just what we needed. Thank you, Collin and Joan. Will recommend to friends and family.

We enjoyed our stay at Milk Thistle. Cozy and just what we needed. Thank you, Collin and Joan, for our warm welcome. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Cindy & Renold were the perfect guests to host, very friendly & they left the unit in pristine condition. Thank you for your lovely review & we hope to see you again sometime in the future. Best wishes, Colin & Joan

Milk Thistle
Deon C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Ongelooflike skoon en netjies akkommodasie. Sal definitief aanbeveel. Gasvryheid van eienaar (Colin en sy vrou) was ook uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you Deon for your positive review, it's very gratifying to hear when guests have had an enjoyable experience. Best wishes, Colin & Joan

Milk Thistle
Caitlin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Very peaceful, a very good getaway destination. Hosts were friendly and the accommodation amazing! Amazed by the neatness and cleanliness. Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thanks Caitlin for your lovely review & positive feedback. Look forward to having you back.

Milk Thistle
Marne M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oulike plekkie.

Ongelooflik lekker gebly. Baie oulike plekkie, goed geleë. Kon ooral heen stap. Sal definitief aanbeveel. Gasvryheid van eienaar was ook uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thanks so much for your awesome review, it's so satisfying to get such wonderful feedback. Hope to see you again.

Milk Thistle
Hans E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seker een van die bestes wat ons nog gehad het.

Colin en sy vrou is wonderlike mense, hulle het ons regtig laat tuis voel. Die "loft" het alles in wat jy nodig het vir jou verblyf daar, nie te praat van die heerlike buitebraai nie. Ons het saans heerlik gaan stap langs die see en die buitelug geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thanks so much for your positive review. Very happy that you enjoyed your stay.

Milk Thistle
Ronel W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, cozy and a peaceful place.

We just loved every moment of staying there and how relaxing it was. With a lovely braai area and outside space. What a nice comfortable loft, well located and near to all the nice restaurants. With such great hosts, Colin and Joan. Thank you very much for making us feel so welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you Ronel, for your lovely review, we really appreciate the feedback. It was a pleasure to have you stay with us.

Milk Thistle
Sannett B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just loved the place.

We just loved every moment of staying there. Was a very comfortable loft, very neat, well located and amazing hosts Colin and Joan. Very private and secure. Lovely braai area and outside space. We would recommend this place anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thanks so much for your lovely review, it is very satisfying to receive such positive feedback. Hope you visit us again.

Milk Thistle
R S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, skoon en veilige blyplek. Genoeg geriewe.

Die eienaars van die plekkie het ons vriendelik ontvang. Pragtige dekor en mooi skoon gerieflike plekkie. met alles wat nodig is, het ons tuis laat voel. Die beddegoed was alles skoon en die bed het heerlik geslaap. Sal beslis hul plekkie aanbeveel by ander. Baie dankie vir die heerlike 3dae in jul plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you Remona for your lovely review. We are glad that you found your stay at Milk Thistle enjoyable. Would love to welcome you back sometime in the future. Kind regards, Colin and Joan.

Milk Thistle
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and will always refer other people.

Very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Thank you so much for your positive review. It is much appreciated.

Milk Thistle
Chantalle M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We enjoyed our stay. Very modern cute place and have all the essential you need for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Chantalle & Tim were a lovely, friendly couple to host. They left the loft neat & tidy. I would welcome them back at any time.

Milk Thistle
Nicolet T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Rustig, cozy.

Colin en Joan, weereens dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Nicolet and her partner were a lovely couple to host and would be welcomed back to Milk Thistle at any time.

Milk Thistle
Melanie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Enkelreisiger

Heerlike, rustige naweek.

Die moderne, knus eenheid is in 'n stil area met min straatverkeer. Mens kan maklik stap na die strand, winkels en restaurante. Omdat dit 'n dakwoonstel is, was dit heerlik privaat en het ek nooit onveilig gevoel nie. Die trappe na die eenheid het ook 'n toesluithek aan die onderpunt. Ek kon snags met die venters wyd oop slaap en kon die see ruik en hoor. Milk Thistle is ordentlik toegerus en die eienaars het moeite gedoen met klein ekstras. Dit is sekerlik die skoonste, netjieste eenheid waarin ek nog gebly het in Paternoster. Welgedaan aan die eienaars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Melanie was a lovely friendly guest and we would be welcome back at any time.

Milk Thistle
Chris W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient & clean. Ideal for a weekend getaway.

Hosts were very welcoming. Place was tidy, well located and had all the necessary appliances & amenities for a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Hi Chris, it was great to have you guys as guests. I hope to see you sometime in the future again.
Warm regards,
Colin and Joan

Milk Thistle
Francois M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en sorgvrye verblyf.

Die eenheid is pynlik netjies en skoon en beskik oor alles wat 'n mens nodig het. Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Die gashere, Colin en Joan, was baie vriendelik en behulpsaam en het ons laat tuis voel. Ek sal The Milk Thistle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Hi Francois & Marlene, Thanks for your awesome review. You were wonderful guests to have here at Milk Thistle & thanks for leaving the loft so neat & tidy. We would welcome you back at any time.
Warm regards, Colin & Joan.

Milk Thistle
Andrénette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrénette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plek in die hartjie van Paternoster. Die gashere was gasvry en vriendelik en die verblyf absoluut pragtig.

Milk Thistle het al ons verwagtinge oortref. Die kombuisie is uitstekend toegerus met die nodige, die plek is netjies en skoon en selfs die braaiplek word voorsien van 'n rooster. Die dekor is perfek en mooi gedoen vir die see-huisie. Ons kon nou wel nie die see sien nie, maar dit is binne stapafstand van die strand en die dorpie se hoofstraat met lekkerny-winkels en eetplekke. Ons het die verblyf baie geniet en sal dit definitief aanbeveel vir toekomstige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Baie dankie Andrenette, vir die mooi terugvoering. So bly dat julle lekker by ons gekuier het, en ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Colin en Joan.

Milk Thistle
Tina C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Het baie lekker gebly, eenheid is baie netjies en alles was baie gerieflik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Hi Tina, Thank you so much for your lovely review. Look forward to hosting you again in the future.
Warm regards, Colin & Joan

Milk Thistle
Colette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ongelooflik lekker gebly! Eienaars is baie vriendelik.

Baie goed toegerus en uiters netjies. Als wat jy nodig het is beskikbaar. Eienaars maak deurentyd seker alles is nog reg. Ideaal vir 1 of 2 persone. Stapafstand na winkeltjies en restaurante asook die strand. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreekervaring! Gaan beslis weer van hulle gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Ons is baie bly dat julle julle tydjie by ons geniet het, en ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Baie dankie dat julle ons plekkie so netjies gelos het.

Milk Thistle
Kate A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, equipped, very lovely!

We loved our stay! Such a cosy, well equipped and great spot in a lovely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milk Thistle se terugvoer

Hi Kate, so pleased that you enjoyed your stay at Milk Thistle and would love to welcome you back at any time. Warm regards, Colin and Joan.

Milk Thistle
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f169b912a214aee4355f4f7ce6c216824e5197df2f8154e0db08dbaef5a1eb5694ef587581dc1451e04e4bceb6ec7ddc436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 4 Flamingo Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808981848515 17.897171744705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem