Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Bush Ballads

Standaard-chalets 2
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Daar is 'n privaat braai-area. Die eenheid het lugversorging en 'n staanwaaier. Elke chalet het 'n privaat braai-area. Die chalets het 'n alarmsisteem en gratis parkeerplek. Dit chalets is selfsorg, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Basiese selfsorg. Sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, rooster, tweeplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag sal word om inklok- en vrywaringsvorms in te vul en om 'n afskrif van jou ID, bestuurslisensie of paspoort saam te bring.
Die uitstaande balans moet via EFT 7 dae voor aankoms betaal word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Linne en handdoeke word in al die chalets voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Daar is rugsteun-sonkrag in die geval van beurktrag.
Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-chalet 3
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaard-chalet het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Die eenheid het lugversorging en 'n staanwaaier. Elke chalet het 'n privaat braai-area en 'n klein stoep. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, 'n alarmsisteem en 'n gratis parkeerplek. Die chalets is selfsorg, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg. Sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, rooster, tweeplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag sal word om inklok- en vrywaringsvorms in te vul en om 'n afskrif van jou ID, bestuurslisensie of paspoort saam te bring.
Die uitstaande balans moet via EFT 7 dae voor aankoms betaal word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Linne en handdoeke word in al die chalets voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Daar is rugsteun-sonkrag in die geval van beurktrag.
Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-chalet 4
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaard-chalet het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Die eenheid het lugversorging en 'n staanwaaier. Elke chalet het 'n privaat braai-area en 'n klein verandah. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, 'n alarmsisteem en 'n gratis parkeerplek. Die chalets is selfsorg, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Standaard-chalet 5

  • Oond

Deluxe Chalet 7
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke chalet het 'n aparte kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, vierplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Die eenheid het lugversorging en 'n privaat braai-area. Daar is 'n gemeenskaplike swembad. Die chalet het 'n alarmsisteem en gratis parkeerplek. Die chalets is selfsorg, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg. Sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, rooster, tweeplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag sal word om inklok- en vrywaringsvorms in te vul en om 'n afskrif van jou ID, bestuurslisensie of paspoort saam te bring.
Die uitstaande balans moet via EFT 7 dae voor aankoms betaal word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Linne en handdoeke word in al die chalets voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Daar is rugsteun-sonkrag in die geval van beurktrag.
Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Chalet 8
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, vierplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Daar is 'n privaat braai-area. Die eenheid het lugversorging en 'n staanwaaier. Elke chalet het 'n privaat braai-area. Die chalets het 'n alarmsisteem en gratis parkeerplek. Dit chalets is selfsorg, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg. Sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, rooster, tweeplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag sal word om inklok- en vrywaringsvorms in te vul en om 'n afskrif van jou ID, bestuurslisensie of paspoort saam te bring.
Die uitstaande balans moet via EFT 7 dae voor aankoms betaal word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Linne en handdoeke word in al die chalets voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Daar is rugsteun-sonkrag in die geval van beurktrag.
Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Chalet 9
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, vierplaat-gasstoof, ketel en broodrooster. Die eenheid het 'n privaat braai-area. Daar is lugversorging en 'n plafonwaaier. Die chalet het 'n alarmsisteem en gratis parkeerplek. Die chalets is selfsorg, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg. Sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, rooster, tweeplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag sal word om inklok- en vrywaringsvorms in te vul en om 'n afskrif van jou ID, bestuurslisensie of paspoort saam te bring.
Die uitstaande balans moet via EFT 7 dae voor aankoms betaal word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Linne en handdoeke word in al die chalets voorsien. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Daar is rugsteun-sonkrag in die geval van beurktrag.
Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wildehondstraat 854 - 857, H/v Olifantrylaan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eeea664180c9ca0b87fd1434684ac368a614ccb27ac7576ba01fe0cf4ddcaf285a3d90399c75b15642f3d5a1b694c573eab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 854 - 857 Wilddog Street Corner of Olifant Drive 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.380272365712 31.762857288122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem