Migdal Oz aka Rufpatch
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie in die slaapkamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Linne, handdoeke, ontbytgraan, melk en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die eenheid bied toegang tot 'n toegeboude binnehof met sitplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamereenheid het 'n privaat ingang vanaf die straat en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die kombuisie in die eerste slaapkamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Linne, handdoeke, ontbytgraan, melk en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom