Middelpunt Game Breeders
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Sarie O - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gasvryheid, rustig.
Middelpunt Game Breeders se terugvoer
Ons is bly as dit vir julle 'n lekker ervaring was en dat julle die rustigheid kon inneem.
Desmond S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, stil, netjies en personeel baie gasvry.
Lees meerMiddelpunt Game Breeders se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Desmond. Ons gaan dit ter harte neem en kyk waar ons verbeteringe kan aanbring om dit meer gerieflik vir ons gaste te maak.
Dit was 'n plesier om jou te huisves.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3,2 km vanaf die R703, Middelpunt Wildplaas, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom