Middelplaas Paarl Guesthouse
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koninggrootte-bed, wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoof, broodrooster en ketel. 'n Ekstra enkelbed kan vooraf gereël word met die instansie. Daar is 18 van die kamers met toegang tot hulle eie braai-areas en elke kamer het 'n TV met OpenView of Netflix. Ontbyt word in die kamers of die eetarea bedien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg en B&B.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoof, broodrooster en ketel. 'n Ekstra enkelbed kan vooraf gereël word met die instansie. Daar is 18 van die kamers met toegang tot hulle eie braai-areas en elke kamer het 'n TV met Netflix. Ontbyt word in die kamers bedien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg en B&B.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom