Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merry Pebbles Resort

Karavaan- / Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke staanplek het elektrisiteit en braaigeriewe. Onthou asb. om jou eie tent of karavaan, TV-antenna en braairooster saam te bring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 3
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Prys sluit in

Kamp. Bring eie toerusting saam.

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cabana
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenhede het plek vir 2 volwassenes, en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar. Elke eenheid het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n stort in elke eenheid asook 'n kombuis toegerus met stoof met 3 plate, mini-oond, yskassie, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plettenburg
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers: die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer vir nog 2 kinders. In die badkamer is slegs 'n stort. Die kombuis is toegerus met stoof met 3 plate, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenslaapkamer-eenheid met 'n en suite-badkamer (stort), 'n kombuis en leefarea met 'n slaapbank.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rivierkothuis
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met breekware en eetgerei toegerus. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drakensburg
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes. Kamer 1 het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n drieplaatstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Dié eenheid het ook 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tulbach
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes. Kamer 1 het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kaggel in die leefarea. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n met 'n drieplaatstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Dié eenheid het ook 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met breekware en eetgerei toegerus. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge het 2 verdiepings en kan tot 6 volwassenes akkommodeer. Daar is 3 kamers en 2 badkamers, 'n kombuis en leefkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, kamer 2 en 3 het 2 enkelbeddens elk. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is 'n stoof met 4 plate, 'n oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n kaggel en daat is braaigeriewe en meubels op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het plek vir 8 persone. Daar is 4 kamers en 1 badkamer, 'n kombuis en leefkamer. Kamer 1 het 'n dubbelbed en al die ander kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n stoof met 4 plate, 'n oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n terugbetaalbare hekskyfie-fooi van R100 betaal.
Ontbyt is R150 per persoon.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word op die perseel toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merry Pebbles Resort, Ou Lydenburg-weg, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxOWJlZDg1LTI2OGYtNDRlYi1hOTk5LTdhOGI0NTUwY2U0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 272 5 1 5 Old Lydenburg Road Merry Pebbles Resort 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.094552640144 30.766981244087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem