Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Cottages

Selfsorg
Seahorse Cottage
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 1 - 3 gaste en het 'n driekwartbed en 'n dubbelslaapbank of 'n enkelbed afhangend van wat die gaste versoek. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n klein oondjie toegerus is in. Daar is ook eetgerei, breekware en kombuisware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die stoepdeure bied toegang tot die privaat onderdak-buite-area en braai-area. Die perseel is omhein en het 'n voortuin en agterplaas. Daar is gratis, beskutte parkeerplek onder 'n motorafdak en agter 'n hek. Daar is 'n buitestort in die agterplaas en die woonstel het privaate toegang tot die buite-areas en die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Aanvanklike, beperkte selforgbenodighede insluitend skoonmaakmiddels, kosmaakbenodighede (sout, peper, speserye, kookolie), tee, koffie, melk, gebottelde water, 'n peuselmandjie, 'n vrugtemandjie en WiFi is ingesluit. Die eenheid word gereinig en skoongemaak voor en na elke verblyftydperk. Gaste wat 7 dae of meer bly ontvang 'n algemene skoonmaakdiens een keer per week. Enige ekstra skoonmaakdienste of strykdienste kan gereël word teen R200 ekstra per sessie.

Huisreëls

- Rook word toegelaat in die aangewese areas op die stoep wat gemeubileer en beskerm teen die wind en weer is.
- Respekteer die bure en hou geraas tot 'n aanvaarbare vlak.
- Troeteldiere kan voor gereël word. Twee katte woon op die perseel.
- Hou asb. troeteldiere aan leibande tydens inklok en stappies in die dorp of op die strand.
- Daar word voor en na elke besoek skoongemaak en gereinig. Ekstra skoonmaak- en wasgoeddiense vir tydens die verblyf kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
- Geen oornaggaste word toegelaat nie, tensy vooraf gereël en slegs teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mermaids Cottage
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slaapplek bied aan 2 gaste. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea en 'n enkel-opblaasmatras en enkelmatras vir die vloer. Die badkamer het 'n bad en stort. Die sitarea het 'n kaggel, draagbare waaiers en oorgenoeg gemaklike sitplek. Gratis, onbeperkte WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei, kombuistoebehore en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is binne en buite beskikbaar. Daar is ook 'n buitestort in die agtertuin met warm en koue water, en privaat toegang tot die buite-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelslaapbank
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Aanvanklike, beperkte selforgbenodighede insluitend skoonmaakmiddels, kosmaakbenodighede (sout, peper, speserye, kookolie), tee, koffie, melk, gebottelde water, 'n peuselmandjie, 'n vrugtemandjie en WiFi is ingesluit. Die eenheid word gereinig en skoongemaak voor en na elke verblyftydperk. Gaste wat 7 dae of meer bly ontvang 'n algemene skoonmaakdiens een keer per week. Enige ekstra skoonmaakdienste of strykdienste kan gereël word teen R200 ekstra per sessie.

Huisreëls

- Rook word toegelaat in die aangewese areas op die stoep wat gemeubileer en beskerm teen die wind en weer is.
- Respekteer die bure en hou geraas tot 'n aanvaarbare vlak.
- Troeteldiere kan voor gereël word. Twee katte woon op die perseel.
- Hou asb. troeteldiere aan leibande tydens inklok en stappies in die dorp of op die strand.
- Daar word voor en na elke besoek skoongemaak en gereinig. Ekstra skoonmaak- en wasgoeddiense vir tydens die verblyf kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
- Geen oornaggaste word toegelaat nie, tensy vooraf gereël en slegs teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniel Scheepers-straat 107, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e9d6be95e4ec68823bbd62fb8845f2758081bcf452af6bff330c5c58c0de0a2671d53ec3dca3a0da04c0f2c1cc683170c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 107 Daniel Scheepers Street Boknestrand 2192 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.72527127299 26.580333086023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem