Meraaidraai Oornag
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 32, Amersfoort, 2490, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R440 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Meraaidraai Oornag is langs die N11 in Amersfoort geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir 'n enkelreisiger op pad na Mpumulanga of Durban.
Die kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Daar is ook 'n tweeplaatstoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, koffie en tuisgebakte beskuit.
Braaigeriewe is in die aangrensende lapa beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Meraaidraai Oornag sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ligging
- Kortstraat 32, Amersfoort, 2490, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Amersfoort Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 32, Amersfoort, 2490, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom