Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Mountain View Estate

Spekboom-kothuis
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel beskik oor 1 slaapkamer met ’n en suite-badkamer, ’n sitarea en ’n ten volle toegeruste kombuis met ’n klein tuin en ’n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie binne toegelaat nie.
Troeteldiere word nie in Studio 1, 2 en 3 toegelaat nie.
Troeteldiere word in Spekboom en Aloe toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Die solderslaapkamers in studio 1 is 1,745 m tot 2 m hoog en studio 2 is 1,750 m tot 2,130 m hoog, Studio 3 is 1,910 m tot 2,140 m hoog en mag dalk nie geskik vir jong kinders of bejaardes wees nie, aangesien die trappe redelik steil is.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio 1
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie studio bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor ’n slaapkamer op die onderste verdieping, ’n badkamer, ’n oopplan-kombuis en -leefarea en ’n solder-slaapkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer op die onderste verdieping het ’n koninggrootte-bed. Die slaapkamer het ’n stort, toilet en dubbelwasbakke. Die solderkamer het 2 enkelbeddens en sitplekke, sowel as gordyne wat toegemaak kan word vir privaatheid. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitarea het gerieflike sitplekke, ’n dubbelslaapbank en ’n platskerm-TV. Die studio het skuifdeure wat na ’n stoep met sitplekke en braaigeriewe lei.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Studio 2

Studio 3

Aloe-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Aloe-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 tot 6 gaste. Dit het 'n privaat ingang, 'n sitarea met 'n platskerm-TV en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en wasgoedlyn toegerus is. Die kothuis lei na die stoep met sitplek en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie binne toegelaat nie.
Troeteldiere word nie in Studio 1, 2 en 3 toegelaat nie.
Troeteldiere word in Spekboom en Aloe toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Die solderslaapkamers in studio 1 is 1,745 m tot 2 m hoog en studio 2 is 1,750 m tot 2,130 m hoog, Studio 3 is 1,910 m tot 2,140 m hoog en mag dalk nie geskik vir jong kinders of bejaardes wees nie, aangesien die trappe redelik steil is.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napoleon-straat 22, Duynefontein, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc43e98106732ec1dc61fd2935e8b3ad53b4174b152b2bc2fd16fc92ee44abdd8294b92c9a76ab3490a49005effa64471591e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 22 Napoleon Street Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.684559656572 18.454325546588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem