Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R120 per persoon.
Aandete is beskikbaar teen R200 per persoon. Dit is 'n tweegangmaaltyd en moet 24 uur voor die tyd bespreek word.
Troeteldiere word toegelaat teen R50 per hond per aand.
Die afstandbeheer vir die lugversorging is beskikbaar teen R50 'n dag aangesien die kragtariewe baie verhoog het.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maskam Guest Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom