Martinique 41
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 1, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Martinique 41 is 'n idilliese selfsorgwoonstel op die veilige Martinique-landgoed in Shaka's Rock. Dit is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die smaakvol ontwerpte woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 'n losstaande braai. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, piekniek in die tuin hou of by die gemeenskaplike braai-area kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Martinique 41 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Salome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Rock-laan 1, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Martinique 41 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rock-laan 1, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom