Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Martinique

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 18 Dec 2023 tot 16 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 18 Dec 2023 tot 16 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word.
Geen ekstra gaste word sonder vooraf reëling toegelaat nie.
Neem kennis dat rook in die woonstel verbode is en dat dit slegs op die stoeparea toegelaat word.
Die woonstel word elke tweede dag tussen 09:00 en 11:00 skoongemaak vir 'n minimum van 3 nagte se verblyf. Geen skoonmaakdienste is op 'n Sondag of openbare vakansiedag beskikbaar nie.
Gaste kan hul wasgoed en eie seeppoeier vir die huishoudster gee om te was. Sy is beskikbaar om teen 'n ekstra koste, wat direk aan haar betaal word, te stryk.
Badhanddoeke, strandhanddoeke, 'n sambreel, strandstoele, 'n emmer en graaf is beskikbaar.
Koffie, tee, sout en peper word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rock Laan 1, Martinique 32, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30241e4c584898e9d586c353af343f3710cc86da7a2ab791ab42b086c86c932adcf6385a4f2338be5f50244b6163a5699b1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Rock Lane Martinique 32 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.518802974673 31.228414655889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem