Market House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longmarket-straat, Groentemarkplein, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Market House bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou naby Kaapstad se sakekern. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.
Dié woonstelle beskik elkeen oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n spieëltafel. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, oond, stoof en oorgenoeg kasspasie om eetgerei en breekware in te stoor.
Die sitkamer langsaan het 'n TV. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike binnenshuise swembad en 'n goed toegeruste gimnasium in die gebou. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangs en aangewese parkeerplekke met afstandbeheerde toegang.
Die eiendom is ideaal geleë naby Groentemarkplein, restaurante, kroeë, museums, die Kompanjiestuin en dis sowat 1,5 km vanaf Artscape en KIKS en 3,5 km vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 29
Jaar gelys 13
Ligging
- Longmarket-straat, Groentemarkplein, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longmarket-straat, Groentemarkplein, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18