Margate Place Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan & Gabi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Cross B - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Margate Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie. Ons is so bly dat julle weer kom kuier het en soos altyd tevrede is. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete, jul Margate Place familie.
Dawid K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, volledig toegeruste blyplek.
Johan R - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en baie gasvry.
Doug G - Jan 2018
Algehele gradering
This is our 4th or 5th visit ... perfect position and very comfortable.
Margate Place Guest House se terugvoer
Dear Doug,
It was our pleasure welcoming you home again, especially since there was a birthday.
With us, there are never big problems, just quick solutions.
We are awaiting your next visit, hope it will be a little longer than just 1 day.
Kind regards,
Melinda, Trevor, Katie and Princess
Tania O - Des 2017
Algehele gradering
Ons het regtig baie lekker gebly en die ontbyt was baie lekker.
Margate Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde Yolanda,
Dit was ons plesier om jou en jou pragtige gesin hier by ons welkom te heet.
Ek hoop dat dit net die eerste van baie gelukkige vakansies sal wees wat jul by ons kom deur bring.
Tot weersiens
Vriendelike groete
Melinda, Trevor, Princess en Katie
Paulo S - Jul 2014
Algehele gradering
A wonderful week with my family in a truly home away from home.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margate-straat 5, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom