Maramor Siesta Oornag Verblyf
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker by die see!
Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Marie. Dit was lekker om julle hier te he. Besoek gerus weer.
Patrick E - Sep 2023
Algehele gradering
Goed geleë, vriendelike gasvryheid met aankoms.
Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie Patrick.
Ek glo julle het die kuiertjie geniet. Dit was lekker om julle as gaste te akkommodeer.
Besoek gerus weer.
Dirk S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie Dirk. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.
Tercha D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom en so lekker gekuier, sou graag langer wou, maar volgende keer.
Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie Tercha. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.
Maria M - Mei 2021
Algehele gradering
Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, sal dit vir enigeen aanbeveel wat daar wil slaap, goeie diens.
Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie Maria. Dit was lekker om julle hier te huisves. Besoek ons gerus weer.
Annamarie F - Jan 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Lees meerMaramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Baie dankie Annamarie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te he. Besoek gerus weer.
Elsolique B - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plekkie. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.
Lees meerMaramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Goeiedag Elsolique. Dankie vir jou pragtige resensie en beskrywing van ons plekkie, presies soos ons dit adverteer is. Julle was aangename gaste en ons het jul besoek geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Struisbaai groete.
Maramor Siesta.
Kay W - Mrt 2020
Algehele gradering
Very welcoming and helpful. Excellent location and spotlessly clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie verwelkomend and behulpsaam. Uitstekende ligging and silwerskoon.
Sal nog beter wees sodra die kombuisgeriewe klaar is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maramor Siesta Oornag Verblyf se terugvoer
Hi Kay. Thank you for your lovely review.
Warm regards,
Jannie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom