Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 90 resensies vir Manzini Chalets
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Michelle T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gemaklike verblyf.

Manzini Chalets nuut, skoon, netjies en bevat alles wat nodig is om daar te bly. Die swembad is fantasties onderhou. Mazinini Chalets is ideaal en maak dit maklik vir familie of groot vriendenkring om lekker saam te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martelise M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelise M
Gesin met klein kinders

Ruim, netjiese chalets met als wat jy nodig het binne stapafstand.

Ons het in nr. 6 gebly. Dit was pragtig oorgedoen en baie ruim. Ons het als gehad wat ons kon nodig kry en ons was oorkant die swembad wat heerlik was vir die kinders. Als is skoon en netjies en ons voertuie was ook veilig. Die Chalets is baie goed geleë in die hoofstraat, so mens stap sommer na die winkels toe. Die lugreëling in die kamer was 'n groot pluspunt, veral by die kus. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie N

Very disappointed that it was not what was advertised.

The photos make the space look more spacious, this was not the case. There was no privacy to get changed so each person had to wait to go into the bathroom to do so (there were no curtains in our chalet, the windows were glazed). The double bed was very old and curved at the sides to the extent that two people could not sleep on it. The shower doesn't drain and therefore floods the entire chalet. There was no mop in the chalet so we had to purchase our own. The top bunk bed had broken slats which made it unsafe for my son to sleep there, therefore my daughter and son had to share the bottom bunk. The two bedside lamps' lights were broken and the bulbs were hanging by a wire (this is a safety hazard). The cupboard space was not ample for clothes or for food. For clothing, we were given one cupboard for 4 people. The aircon dripped (this is just above the plug set) which created a problem with our electric chargers. The hob of the oven was broken (we were advised on arrival) therefore they provided a two-plate stove as an interim fix. Surely they look at the condition of things before renting the place out. WIFI is advertised, this was not available. The pool was lovely and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Heerlike kuierplek, aangename mense. Die plek is mooi netjies opgepas en veilig. Sou aanbeveel dat daar dalk bietjie aandag gegee word aan die kombuisgeriewe en dalk die vriesgedeelte van die yskas regmaak. Daar was geraasmakers wat gelukkig uitgesorteer is en uitgesit is waarvoor ons baie dankbaar was. Ons sal weer kom kuier enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sanelle J
Gesin met klein kinders

Wat 'n teleurstelling!

Ons verblyf by Manzini Chalets was 'n groot teleurstelling! Ons was vir 6 nagte bespreek. Die eenheid is vir 4 volwassenes, maar daar is slegs 2 stoele. Die stoof het nooit gewerk nie. Ons is die laaste dag voorsien van 'n 2-plaatstofie. Ons moes verskeie kere vra vir handdoeke wat uiteindelik eers op dag 3 aan ons gegee is. Die dakwaaier het slegs 'n stadige spoed. Die lugversorger werk slegs op waaier. Die TV werk slegs as jy 'n OpenView-rekening het - dié is eers die laaste dag ingeteken nadat ons verskeie kere dit by bestuur aangemeld het. Die borde, eetgerei en glasware is aanmekaargelapte stelle. Niks pas by niks nie. Dit is wel ideaal geleë en loopafstand van die sakesentrum af. Daar is 'n pragtige swembad in die oord en die tuine is besonders mooi! Ek glo dat dit met die regte bestuur en instandhouding 'n lushof kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Dear Sanelle,
Thank you for your review. Your family arrived on the day of the storm, we were all left without electricity for the entire Thursday. I recall even boiling water for you for coffee and tea. On Thursday evening The stove was brought to our attention we all tried to get the top plate to work the oven was fine but the hob was not. Management did try and get an electrician out but in our area, they were all closed for the long weekend. We then offered a two-plate stove which was supplied on Friday. We did explain that the OVHD gets kicked out after loadshedding, and that you have to just factory restart the device, Thank you for pointing out your other concerns, as this is the first time it was bought to our attention. We will definitely look into it to help improve the next guests' stay. We take all reviews seriously and appreciate Guests Input.

Manzini Chalets
Jaco G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons was in Manzini no 8, plekkie was skoon en net groot genoeg vir ons, die aircon werk lekker. Daar is 'n paar top TV kanale vir die kinders as hul net bietjie wil lê na 'n lang dag. Woonstel was skoongemaak elke dag. Stort net klein maar werkbaar. Stapafstand van winkels en restaurante. Pasop net die apies hul ons eiers gesteel toe ons een oggend op stoep ontbyt maak. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Dear Jaco,
Thank you for your review we are so happy that you and your family had a wonderful stay. WE look forward to being of service and accommodating you again.

Manzini Chalets
Jay-jay K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jay-jay K
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjiese verblyf. Ruim genoeg met alles wat 'n gesin van 4 nodig sal kry.

Die rusbank in die vertrek kan doen met verbetering. Dubbelbedmatras kan gerus vervang word. Nommer 39. Die oord is baie netjies en skoon. Sal gerus weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik F
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Ongeorganiseerd! My oorspronklike eenheid is dubbel bespreek. Ons word (na' n uur) in spaar eenheid gesit wat glad nie skoon is of op standaard nie. Onaanvaarbare diens van Manzini Chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything that you need.

We were still giving virtual training the first week of our stay and the owner was just so considered. He ensured that we had the best chalet to ensures we will have a strong WiFi signal. Moved furniture around. Ensure that we were not disturbed during a session. We are very grateful. Besides that, it is a beautiful clean and spacious apartment with a lovely view. They deserve more than 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hi Dorothy,

Thank you so much. It was lovely having you here. Hopefully we will see you soon again.

Kind regards,
MHA

Manzini Chalets
Lienkie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lienkie V
Gesin met klein kinders

Niemand by kantoor.

As hulle WiFi het vir kliënte sal dit great wees en beter kliëntediens van kantoor, vir daardie rede sal ek hulle nie aanbeveel vir enige mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hello Lienkie,
Thank you for your review, we take all our reviews very seriously. We do see that you arrived on a Sunday and our offices are closed on a Sunday due to staff going to Church.
Many Thanks
Manzini Chalets
Management

Manzini Chalets
Conrad B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir prys.

Alles wat mens nodig het en veiligheid is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hello Conrad,
Baie dankie dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Sien julle weer.
Vriendelik Groete
Manzini Chalets
Bestuur

Manzini Chalets
Zandile M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile M
Gesin met tieners

We stayed well, thanks.

But we had a challenge since the TV was not working and our bathroom light was not working, but they tried to fix it the following day. Just after we checked in the lady that gave us keys was nowhere to be found because we noticed early the things are not working. Otherwise everything else was okay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hello Zandile,
Thank you for your review, We do take all our reviews seriously.
We do see that you checked in on a Friday just before the office closes, I am glad the duty manager saw your needs first thing in the morning.
Many Thanks
Manzini Chalets
Management

Manzini Chalets
Johan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met vriende

Baie tevrede dankie.

Ek sal Manzini altyd aanbeveel, rustig, netjies en skoon, lekker braai plek ook beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Landi B
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, veilig en netjies.

Huisies en terrein is baie skoon, lekker ligging naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hello Landi,
Thank you for the review.
It was lovely having your family with us, We hope to see you again soon.
Many Thanks
Manzini Chalets
Management

Manzini Chalets
Annalize R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize R
Gesin met tieners

Excellent.

Alles wat nodig was en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor L
Gesin met tieners

Baie gerieflike en sentrale ligging.

Swembad was mooi skoon en groot. Verblyf het alles wat jy nodig het. Nie vyfster nie, maar dan het ek ook nie vyfster prys betaal nie. Netjies en skoon en lugversorging het goed gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gido V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gido V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging. Die plek was netjies.

Die woonstelle word adverteer as satellite TV maar dit is die Openview decoder. Ons het die verwagting gehad dat dit DStv was. Die krag was af vir 'n volle 24 uur ook wat nie lekker was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hello Gido,

Thank you for your review as we do take all reviews very seriously.
We did go back onto general Description of the units and we did not see where it was mentioned about a satellite although a tv was mentioned in the description, Unfortunately we have no control over Eskom as we had a lot of load shedding in December.

We do hope that the rest of your stay was enjoyable by all.

Regards
MHA

Manzini Chalets
Edward W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste flat wat ons in was is baie netjies en gemaklik.

Alhoewel ek 'n groot man is, kon ek nie deur die stort pas nie, wat aan die nou kant was maar vir meerderheid sal dit nie 'n probleem wees nie. Die twee kamer vertrek het wel nie baie privaatheid nie omdat mens van ingang van stoep af deur die eerste kamer na groter vertrek wat 'n slaaparea deel met kombuis, dus beperk met privaatheid en ook vir laat slapers 'n probleem as 'n lid in gesin of vriendskapkring vroegoggend 'n vinnige koffie en ontbyt wil. My probleem met die stort en privaatheid tussen vertrekke was egter baie gou deur die opsigter en agente opgelos en ek kon 'n beter woonarea benut het. Baie dankie vir julle omgee. Verder is jy baie na geleë aan alle winkels wat 'n stapafstand is. Swembad is 'n baie lekker afkoel area en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hi Edward,

Ek is bly jy kon toe verder jou vakansie geniet, ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons.

Baie Dankie
MHA

Manzini Chalets
Nicolette G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier

Die vakansie was baie lekker - bietjie ver van die strand af, maar lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Hi Nicolette,

We are very glad to hear you enjoyed your holiday with us.
Here is to seeing you again

Many Thanks
MHA

Manzini Chalets
Andre D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We only stayed for 1 night.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Dear Andre,
Thank you for the review glad you enjoyed you stay hope to see you again soon.
Regards
Odette

Manzini Chalets
Rolien C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë, en ruimer as wat op foto voorkom. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Ons het basies net daar geslaap, want ons was elke dag besig, maar eenheid was elke dag netjies skoongemaak en baie gerieflik en koel in die hitte. Dankie vir die lekker tydjie Odette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Dear Rolien,
I am glad you are home safely and happy to hear that you had a wonderful stay. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Odette

Manzini Chalets
Johan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was hartlik, gasvry en die kamer mooi en skoon, met alles wat ons nodig gehad het, beskikbaar.

Die eenheid was netjies en skoon en ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was gediens die Saterdag. Soos die vorige keer het ons heerlik gebly en gekuier by Manzini. Die kraanwater was egter ondrinkbaar en het 'n vreemde smaak gehad. Volgens die verduideliking van die ontvangsdame is dit weens die feit dat die dorp se water reservoir kort tevore skoongemaak was en die chemikalie wat daartydens gebruik was is nog nie heeltemal uitgespoel nie. Ek beveel aan dat besoekers maar drinkwater koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henno D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno D
Gesin met tieners

Waarde vir geld, dankie.

Vir die prys is dit waarde vir geld, dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel V

Ideale ligging, geriewe en veiligheid.

Manzini Chalets is baie sentraal geleë vir die dorp, die meer, ens. Die geriewe is voldoende en definitief goeie waarde vir geld. Ons het die tyd baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjolaine K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marjolaine K
Gesin met tieners

Very nice stay.

We had a lovely stay at Manzini Chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannele B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannele B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie dankie ons was baie gemaklik en alles was skoon en netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en naby winkels geleë.

Alhoewel die plek netjies was, het die onderhoud wel iets te wense oorgelaat. Die stoof en potte was albei bol en het kook baie moeilik gemaak. Die eenhede word nie op Sondae gediens nie, maar daar is ook geen skottelgoedseep gelos om self die skottelgoed te was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Netjies.

Baie lekker gebly. Plekkie het alles wat mens nodig het teen 'n billike prys. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi en netjies.

Loopafstand vanaf restaurant ens. Seekoei het ook elke aand kom kuier reg voor die chalet. Pragtige plek en ook baie billik met hul pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella M
Gesin met klein kinders

Gemaklike blyplek naby alles!

Manzini Chalets is volledig toegerus en gemaklik vir 'n gesin. Al wat sleg was is dat ons lugversorger ná die tweede dag nie meer gewerk het nie. Die opsigter het ons 1 gratis nag gegee vir die ongerief daarvan, maar teen vertrektyd was die lugversorger nog steeds nie herstel nie. Swembad is 'n groot pluspunt en chalets baie skoon en netjies. Baie dankie vir die lekker vakansie, Manzini.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Gesin met klein kinders

Very very helpful and excellent value for money. Will go back soon.

Very friendly and helpful staff. Unit was clean and comfortable. Will recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Enkelreisiger

Fantastiese swembad!

Netjiese plek met goeie bestuur, mooi tuine en 'n fantastiese groot swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Baie lekker gerieflik, alles in plek, geen probleme ondervind nie.

Ons verblyf was baie lekker, geen probleme gehad nie. Alles was in plek, het elke dag skoonmaakdienste gehad. Dit is so geleë dat jy elke dag die natuurskoon kan sien. Veilig met 24 uur-sekuriteit. Sal dit aanbeveel vir enige iemand om te besoek. Baie baie dankie Manzini en personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gill D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill D
Gesin met klein kinders

A good visit in a great location

The only negative we had is that the kitchen could have been more adequately equipped. Cooking utensils in particular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelike personeel. Netheid die beste.

Baie lekker gebly. Sal verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koen V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koen V
Gesin met tieners

Het was hier heel aangenaam.

Heel veilig met veilige parking, maar minder goede ontvangst.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabel B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annabel B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Ons het dit geniet om by Manzini Chalets te bly, was gerieflik en lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sal weer daar bly. Gek oor swembad en tuin. Ligging teen meer fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Uitstekend!

Pak- en hangplek vir klere baie beperk. Oumas moes uit tasse leef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene C
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Gemaklike verblyf, naby alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rusty N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rusty N
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet. Uiters kindervriendelik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Odette het uit haar pad gegaan met raad, reëlings en hulp om dit veral vir die kleinkinders aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf, een vertrek met alles in.

Daar is 'n groot swembad, veilige parkeerplek en die woonstel het 'n stoep met braai-area. Een groot leefarea met kombuis langs bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O

Fantastiese verblyf in St Lucia.

Ons het vir vier aande by Manzini Chalets tuisgegaan in April. Die woonstel was skoon en toegerus met alles wat mens nodig het, die geriewe en tuine is mooi versorg. Ons yskas was buite werking en die bestuur en werkers het die probleem vinnig uitgesorteer. Dis naby geleë aan die meeroewer en loopafstand van restaurante en winkels. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kreason N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kreason N
Saam met vriende

Excellent.

Very comfortable. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Always satisfied when we leave to go home. Awesome.

Awesome place to stay and neat and very clean. Staff very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Dear Amanda,

Very happy that you enjoyed your stay and hope to be of service to you again in the future.

Kind Regards
The Manzini Team

Manzini Chalets
Oloff H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Oloff H
Gesin met tieners

Gerieflik vir naweek - sal nie aanbeveel vir langer vakansie nie.

Die eenheid is redelik klein met die hoofslaapkamer en kombuis as een vertrek. Die dubbelbed is reg langs die vrieskas en yskas. Die verblyf vir die naweek was voldoende, maar vir langer as naweek gaan dit nie werk met twee tieners nie. Word wel so aangedui op die foto's - maar was steeds 'n verrassing met aankoms. Daar is ander opsies in St Lucia beskikbaar wat ek baie eerder sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Gesin met tieners

Wonderlik.

Ek gaan volgende jaar vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik baie lekker skoon en baie netjies.

Ons het vrek lekker gekuier. Daardie plek is baie skoon en netjies. Die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal die plek met die grootste liefde vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Liewe Maryna,

Dankie vir die mooi woorde baie bly om te hoor dat julle dit geniet het.

Groete
Die Manzini Span

Manzini Chalets
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kuhle N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kuhle N
Saam met vriende

Perfect holiday destination.

The place was easy to find and it's walking distance to the beach and stores.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maggie S
Gesin met tieners

The worst place we had ever stayed.

There is no one to welcome you and show you around. The room we booked in had no hot water - the geyser not working and at this time when it's too hot, the aircon also wasn't working and also the TV. Finally we were changed into another room and that too the security had no airtime! We had to call the number the security gave. Other unit was okay. There was hot water and a small aircon in the kitchen. Not even a fan in the other room. And when we switched on the fan at high speed it was making noises. When my daughter went to sleep the bed was having broken parts and we were scared to make her sleep on that. So we had to get the bedding on to floor for her to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets se terugvoer

Dear Maggie,

Thank you for your review. We take every review very seriously, and always strive to satisfy the needs of our clients at all times.

Unfortunately, in the unit that you booked into, the geysers element had gone and was causing the main box to blow. The unit you were moved into has just been revamped and all beds and interior were replaced 2 months ago.

Thank you for the input, we will check the bunk bed for breakages.

Manzini Chalets
Chrisna C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna C
Gesin met tieners

Fantastiese plek. Sal weer daar gaan woon!

Baie veilig en rustig. Loopafstand vanaf winkels. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chinkie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chinkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Nog nooit soveel gasvryheid ervaar van die bestuurder nie! Die eenheid was luuks en skoon. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Albertus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar baie basies.

Die plek is skoon. Daar is geen WiFi en gebrekkige TV-kanale. Skynbaar permanente inwoners in sommige eenhede met troeteldiere wat vrylik binne ander eenhede inloop. Daar is bestemmings wat baie meer toeristevriendelik is binne loopafstand teen soortgelyke tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krystal H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krystal H
Gesin met klein kinders

Lekker dankie.

Baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne F

Manzine Chalets is heel basaal. Mooi groot zwembad maar zeker stapelbedden matig.

Manzine Chalets biedt basale kwaliteiten waardoor het verblijf in St Lucia aangenaam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, pragtige tuin, stylvol, gemaklik en goed toegerus.

Voordele: Ligging - ons het in die aand seekoeie sien wei in die bosse agter die swembad. Dis ook net ver genoeg uit die dorp uit om lekker stil te wees. Eenheid self (nr 4) was modern uitgerus en ons het niks gekort nie. Bed baie gemaklik ens. Die swembadarea is baie mooi, so ook die tuine. Nadele: Privaatheid nie watwonders nie. Die eenhede is naby aan mekaar. Die skeidingsmuur tussen die eenhede bied bitter min privaatheid vir wanneer jy buite wil braai. As jy ongelukkig genoeg is om lawaaierige bure te hê, kan dit bitter onaangenaam word. As jy ongelukkig is om mense met kinders langs jou te hê, is dit absoluut ondraaglik omdat die oord nie regtig veel vir kinders bied behalwe die swembad nie en omdat mens nie snags in die bosse deur 'n seekoei betrap wil word nie! Die grootte en uitleg van die eenhede is eintlik absoluut perfek vir 'n paartjie, ek sou dit nie aanraai vir 'n familie met kinders nie - ter wille van die kinders sowel as al die ander gaste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Ruim chalet wat goed geleë is - loop afstand van alles.

Die plek was pragtig, skoon en ruim. Daar is oorgenoeg slaapplek en dis loopafstand van alles af. Ons het wel gesukkel met ons TV, maar ons is dadelik gehelp na ons dit aangehelp het. Daar is DStv met beperkte kanale. Dit was wel te koud om die swembad te geniet, maar ek is seker mens kan lekker kuier daar op 'n warm dag. Die meer het ongelukkig ook min water van die min reën. Sal definitief weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Gerieflik, skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld met alles wat 'n mens nodig het. Naby winkels of restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nella O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella O
Gesin met klein kinders

Ons as gesin het die verblyf by Manzini Chalets baie geniet!

Ons sal Manzini Chalets definitief weer gebruik. Dis sentraal geleë en dit is baie rustig en kindervriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Lekker oorgebly, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lareine V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lareine V
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Mense is vriendelik, behulpsaam en eenheid is elke werksdag mooi skoon gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H

Was satisfactory.

We enjoyed our stay at Manzini Chalets. It is comfortable and in relaxed environment with lovely views of the gardens. Close to all amenities and convenient walking distance to shops. Lovely place to unwind and enjoy nature especially the bird life in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met vriende

Very comfortable stay. Will definitely stay there again.

Fun filled time spent with the family. All enjoyed a day at Cape Vidal and cruise up the estuary to see hippos and crocodiles. The accommodation was all good. Staff friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolina I - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolina I
Gesin met tieners

Prima veblijf in 6 peroons chalet.

Prima ligging alles te voet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service excellent.

Service was excellent, especially by Carla at St Lucia, she was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Gesin met klein kinders

Bekostigbare, veilige en skoon tuis voel verblyf.

Ons kan Manzini met 'n geruste hart aanbeveel. Skoon, netjiese tuis gevoel met baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Wonderlik en baie lekker gebly.

Manzini is die perfekte verblyf in St Lucia. Dit is naby aan als. Van ontvangs tot skoonmakers was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Die chalets is netjies en skoon en daar is n lekker groot swembad. Sal definitief weer terugkom en dit aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig een van die lekkerste plekke waarin ons nog gebly het.

Alles werk net eenvoudig in die plek. Yskas maak behoorlik koud, vrieskas vries soos dit moet. Stort was 'n plesier om te gebruik. Die plek voel of jy by jou eie huis is. Sal beslis weer hier kom bly en beslis vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anina J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Het baie lekker gebly. Ons is 'n gesin met 'n klein seuntjie. Het dit vreeslik geniet toe die seekoei verby ons huisie loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Gesin met klein kinders

Bevestiging van kindertyd se herinneringe.

As kind het ek Manzini Chalets saam met my ouers, grootouers, broer en suster besoek en het die wonderlikste herinneringe daar, in St. Lucia en in die wyer omgewing bymekaar gemaak. Ek kon nou met my eie gesin weer teruggaan en sien dis nog net so 'n lekker blyplek met gawe, tegemoetkomende personeel en gerieflike akkommodasie. Baie dankie Manzini Chalets!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivy S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy S
Gesin met tieners

Wonderlike groot eenheid naby alles, netjies en veilig. Loop afstand na eetplekke en wonderlike uitsig oor die estuary.

Sal Manzini chalets aanbeveel vir enige iemand wat St Lucia besoek. Ligging is reg teen die water, loop afstand na wonderlike eetplekke. Ontvangs is baie vriendelik en helpvol en het waardevolle inligting oor die area en wat besoekers kan doen. Daar is veiligheidswagte. Ons eenheid was ruim, modern, skoon. Hierdie is 'n puik blyplek wat goed opgepas word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lochner D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner D
Saam met vriende

Top verblyf.

Al wat ek kan sê is dit is 'n uitstekende plek om te bly. Baie mooi plek kon nie vir beter vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B
Gesin met klein kinders

Gemaklike lagoon woonstel geskik vir 2 volwassense met 2 jong kinders.

Manzini Chalets - goed geleë op die hoofstraat in St Lucia. Kan die woonstel vir 'n familie van 2 volwassenes en 2 jong kinders aanbeveel. Kombuis goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlos F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlos F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig gebly!

Manzini Chalets is goeie waarde vir geld, daar is alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak en dit is ook baie veilig en baie naby om te stap na eetplekke en winkels, daar is ook afdakke vir jou voertuig! Die nuwe stort het bietjie water gelek op die vloer maar ons het dit aangemeld en ek glo dit sal reggemaak word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B

Baie lekker gebly.

Baie mooi en skoon chalets. Sal definitief volgende keer weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lè-anne U - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lè-anne U
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek gewees. Manzini was die perfekte verblyf in St Lucia

Heerlike wegbreek gewees Manzini was die perfekte verblyf in St Lucia. Naby aan als en gepas vir klein kindertjies. Baie vriendelike personeel en veilig. Sal hulle beslis elke jaar besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Gesin met klein kinders

Baie rustig, pragtige ligging.

Ons was baie tevrede met die vriendelike personeel en die toestand van die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sara V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sara V
Gesin met klein kinders

Aangenaam, behalwe vir air-con nie gewerk.

Dit was netjies, maar die air-con werk glad nie, selfs nie eens die volgende aand toe dit gereën het, het dit absoluut niks gevoel nie, die dakwaaier het ons toe baie goed gevoel werk. Baie dankie, verder was dit aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette B
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Eenheid was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede, baie lekker!

Een van die lekkerste plekke waar ek al gebly het. Sal definitief weer terugkom en dit aan alle reisigers aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Gesin met tieners

Rustige omgewing, heerlik.

Die vrou wat omsien na die plekkie is uitstekend en het haar goed van al ons vrae en so gekwyt. Sy het regtig uit haar pad gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C
Saam met vriende

Fantasties.

Van ontvangs tot skoonmakers was dit soos 'n 5-ster-hotel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Gesin met klein kinders

Rustige, ontspannende atmosfeer.

Sal vir seker weer kom, sou dit waardeer as ons 'n kennisgewing gekry het oor die waterdrukking in stort. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Themba M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Themba M
Gesin met klein kinders

Good accommodation.

Comfortable, clean and safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die chalets is groot met mooi tuin en swembad. Word daagliks versorg en braaier skoongemaak. Baie stil en rustig en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herma V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herma V
Gesin met tieners

Ontspannend en rustig.

Chalets is goed ingerig, net onvoorsiene kouefront het ons laat bibber en daar was nie 'n ekstra kombers beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5Y2I2Mzg0LWY5YmQtNGYwYy1iNDhkLWI2MDE2NDEzMzdlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 90 5 1 5 100 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.378312972447 32.409718575641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem