Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzikhanya Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Manzikhanya Lodge bied slaapplek aan 6 volwassenes en 6 kinders.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar vir die hoofgebou. Tydens die skoonmaakdiens word kaggels en skottelgoed skoongemaak, en die donkie word aangesteek.
- Om veiligheidsredes word die bungalows nie daagliks skoongemaak nie. Indien gaste vir lank bespreek het, sal die linne elke 4 dae omgeruil word.
- Ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie.
- Rook word nie toegelaat in die bungalows of hoofgebou nie.
- Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat.
- Alle geriewe word op eie risiko gebruik en minderjariges moet te alle tye onder toesig wees.
- Die verblyf en hoofgebou het grasdakke, en gaste word versoek om alle gas en vuur versigtig en verantwoordelik te hanteer.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R67, Leeuwfontein Plaas, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86352d2e001b2ea8b76ea890e30025536a61ccc093da81f572407e7d60eb131b54d4de5ed608267626f9ca6e83fb128af599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 9 mense Off the R67 Leeuwfontein Farm 5720 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.938826 26.650954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem